Sakeliga neem kennis van die onlangse beslissing deur die BBSEB-kommissie oor ’n multimiljardrandkontrak wat deur Eskom toegeken is.
Lees meerAlles vir Donderdag 13 Junie 2019
Mynbouvervaardiging daal verder
Statistieke Suid-Afrika (StatsSA) het Donderdag gesê mynbouvervaardiging het in April met nog 1,5% jaar-op-jaar afgeneem ná ʼn daling van 0,7% in Maart.
Boris Johnson is voorloper in VK-leierstryd
Boris Johnson was Donderdag die voorloper om Brittanje se volgende eerste minister te word.
Uber-kapers sit lank
Twee mans is in die Belville-handelsmisdaadhof in die Wes-Kaap gevonnis nadat hulle Uber-bestuurders gekaap het.
Inkatha vat ANC-wyk af in tussenverkiesing
Die Inkatha Vryheidsparty het ‘n ANC-wyk, wat die duikoord St Lucia insluit, net-net in ‘n naelbytstryd by die ANC afgeneem nadat die DA nie ‘n kandidaat gestel het nie.
DA gaan Dlamini aankla oor beweerde CPS-korrupsie
Die Demokratiese Alliansie het Donderdag gesê hy gaan strafregtelike aanklagte aanhangig maak teen Bathabile Dlamini, voormalige minister van maatskaplike ontwikkeling, ná onthullings oor korrupsie by Cash Paymaster Services (CPS).
Parlement gereed as EFF Cyril wil ontwrig
Die parlement is voorbereid op die moontlikheid dat die staatsrede volgende week deur die EFF ontwrig kan word, en sal streng volgens die reëls optree indien so iets gebeur.
ToekomsVenster: Beleef die oomblik
Ek weet nie of ek die einde van hierdie dag gaan sien nie, jy ook nie. Die lewe is onseker, net God leef sonder om te wankel. Ek het net die oomblik. Ek moet dit beleef. En jy?
Vrou se liggaam buite Graaff-Reinet gekry
“Met die polisie se aankoms daar het hulle die liggaam van ʼn blonde vrou, netjies geklee in ʼn blou denim en blou hemp, op die toneel gekry.”
Fliekdag gehou om magies by kinderhuis te vul
Winter is die tyd vir kaggels, komberse en warm sop, maar vir baie mense is dit ʼn tyd van kommer oor waar hul volgende maaltyd vandaan sal kom.
Nie een Protea onder top-10 kolwers, boulers
De Kock en Phehlukwayo vaar die beste onder die SA’ners.
Dié wilde diere rede vir meeste hospitaalbesoeke
Traumadokters sien iets van alles in die noodgevalle-afdelings van hospitale, waaronder beserings wat deur wilde diere veroorsaak is. Maar watter diere het die afgelope vier jaar tot die meeste besoeke aan Netcare-hospitale gelei?
Britse leierstryd begin
Ná die bedanking van eerste minister Theresa May is die tafel nou gedek vir die opvolgstryd vir ʼn leier van die regerende Konserwatiewe Party en daarmee saam ook vir die pos van eerste minister van Groot-Brittanje.
Taxibaas in Centurion vermoor
Die polisie wou nie bespiegeling bevestig dat die man se dood met sy werk in die taxibedryf verband hou nie.
Liberales se vreemde beheptheid met bespotting
Liberalisme gee voor om die ideologie van verdraagsaamheid te wees. Dit lyk egter soms of die enigste verdraagsaamheid wat liberalisme voorstaan, verdraagsaamheid teenoor hul eie onverdraagsaamheid is.
Vyf vas wat glo plaas wou aanval
“Ons kan net dankbaar wees dat hulle in hegtenis geneem is voordat iets gebeur het.”
Pa van Bellville verdwyn buite hospitaal
Kringtelevisiemateriaal wys hoe hy die perseel verlaat, maar wys nie in watter rigting hy dan stap nie.
Vrou ondervra, twee gesoek ná moord op boer
Daar is Woensdag op Meyer se erg verminkte lyk in ʼn plantasie langs sy trekker afgekom op die plaas Waaihoek.
Robot gee toekomsgerigte blik op onderrig
Die Skoleondersteuningsentrum se onderwyserskongres bevat vanjaar vir die eerste keer ’n baan oor die klaskamer van die toekoms, wat handel oor die vierde industriële revolusie. Daarom het die vermenslikte robot Pepper ook vanjaar ’n draai by die kongres kom maak.
Skole is weer Cravenweek-fabrieke
Sewentien spelers uit een skool vir Vrystaatse Cravenweekspan.