“Richie is ʼn rondloperhond wat in Diepsloot gevind is. Hy het merke op sy gesig gehad omdat iemand hom met olie gebrand het, en daarom wou niemand hom aanneem nie.”
Alles vir Donderdag 13 Junie 2019
Taalgebruik: verskoning vra
‘n Mens kan slegs “verskoning vra” of “om verskoning” vra in Afrikaans. Daar bestaan nie ‘n woord soos “omverskoning” of “onverskoning” nie.
Video: Treffende lokprent van ‘Fiela se kind’ bekendgestel
Dalene Matthee se topverkoperboek, Fiela se kind, was ʼn verhaal wat elkeen wat dit gelees het, aangegryp het – en te oordeel aan die lokprent van die splinternuwe rolprentweergawe, gaan dié fliek dieselfde doen.
Video: ANC, EFF reeds haaks in parlement
Die parlement het nog nie eens amptelik geopen nie en EFF- en ANC-LP’s was reeds in ʼn onderonsie betrokke tydens ʼn induksiesessie.
Kragtoevoer na dele van Kempton herstel
Enorme skade is Saterdag aan die Glen Marais-substasie aangerig toe kabeldiefstal ʼn ontploffing daar veroorsaak het. Minstens 25 panele is in die daaropvolgende brand verwoes en skade aan die substasie beloop reeds nagenoeg R10 miljoen.
Video: 6-jarige van PE het wêreld aan haar dansende voete
Die akteur Will Smith en sy eweberoemde vrou, Jada Pinkett Smith, het ook ʼn video van Ivanah se danspassies op Instagram geplaas.
Podlitiek: Nog ’n DA-grote gaan, SA ekonomie platgeslaan
In hierdie vol episode van Podlitiek pak die span die afgelope week se groot nuusgebeure aan. Ernst, Paul en Daniël bespreek die skeiding tussen Kerk en Staat, Suid-Afrika se rampspoedige ekonomiese beleide, asook James Selfe wat as voorsitter van die federale raad van die DA bedank het.
Ermelo-boer wreed vermoor
“Dit was ongelooflik tragies om my buurman so te sien.”
Lions is Kwagga-loos; Bulls kry driemanskap terug
Alles op die spel vir Loftus-derby.
Bejaarde sterf op Tafelberg
Met hul aankoms op die toneel het die man se naasbestaandes, wat saam met hom gestap het, reeds noodhulp op hom toegepas.
Jong man wat by Vaaldam verdwyn steeds spoorloos
ʼn Grootskaalse soektog is van stapel gestuur en die bootjie asook een van sy skoene is intussen gevind.
Meer as 1 000 jong vroue per week met MIV besmet
Vigs is die hoofoorsaak van sterftes onder jongmense tussen die ouderdomme van 10 en 24 in Afrika.
Meer as R4 miljoen vir ʼn kleinhuisie vir Instagram-gebruikers
ʼn Klein boothuisie lok soveel Instagram-gebruikers dat die plaaslike regering nou spesiaal toiletgeriewe moet inrig vir besoekers.
Nuuskommentaar: Veiliger en onveiliger tegelyk (in SA)
“Die beste beskikbare berekenings dui daarop dat boere se kans om vermoor te word tussen drie en vier keer so hoog is soos die gemiddelde Suid-Afrikaanse moordkoers, wat alreeds een van die hoogstes ter wêreld is.”
Pa, seun vas ná noodlottige ongeluk
Die pa en seun sal Donderdag in die hof verskyn.
Resep: Ouma Rose se doekpoeding
Jy kán poeding maak wat nes jou ouma sʼn proe!
Vier gou in hof ná plaasaanval
Een van die verdagtes wat in hegtenis geneem is, het vroeër met opknappings gehelp op die plaas waar die aanval plaasgevind het.
Vandag se sportnuus
Israel Folau kan vir Tonga speel.
‘Ramaphosa moet amptelik praat oor plaasaanvalle’
“Boere, en die publiek in die breë, is op die oomblik so kwesbaar soos ʼn duif op ʼn telefoonpaal. As president behoort mnr. Ramaphosa in die belang van die land sy staatsmanskap te openbaar deur hom sterk uit te spreek oor die misdaadsituasie.”
Nehawu bereik ooreenkoms met VUT
“Die vyf dae lange staking deur ons lede kon vermy geword het as die universiteit net na die onderhandelingstafel gekom het met ʼn progressiewe en oop houding en omgee-gevoel oor sy menslike kapitaal.”