Die Johannesburgse dieretuin het nog twee olifante bygekry as metgeselle vir hul bekende grootvoet, Lammie, maar die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) is “absoluut platgeslaan” oor die nuus.
Alles vir Vrydag 14 Junie 2019
Dlamini se bedankingsbrief gee blik op ANC-skeuringe
Dlamini se galbraak het ons net herinner met watter ANC-monsters ons hier te doen het; een wat die ekonomie stelselmatig wil vernietig; die ander een wat nie skroom om dit met opset en groot skouspelagtigheid te doen nie.
Lesersbrief: My kind se siel is nogal duur
Indien enige iemand dink ons het die maklike uitweg gekies: ons wag elke dag vir die “maklik” om te begin.
Jong man in koma ná nog ʼn tref-en-trap in Bloemfontein
“Jy vra dat só iets nooit met jou gebeur nie en ás dit met jou gebeur, verstaan jy hoekom jy gevra het dat dit jou gespaar bly. Daar is soveel emosies. Jy is hartseer. Jy bid. Jy is bekommerd. Jy hoop jou geliefde oorleef. Dis baie swaar op gesinne wat hierdeur gaan.”
Podlitiek: Hofmeyr, alternatiewe media, Afrikaans en sensuur
In hul jongste onderhoudepisode praat Daniël en Paul van Podlitiek met die Suid-Afrikaanse sanger, akteur, outeur en meningsvormer Steve Hofmeyr.
Veiligheid opgeskerp ná voorval in Tafelberg Nasionale Park
Veiligheid in die Tafelberg Nasionale Park is opgeskerp nadat ʼn besoeker aan die park deur twee gewapende jong mans voorgekeer is.
Resep: Gemmer-yskastert
ʼn Vrydag is nie ʼn Vrydag sonder ʼn soetigheidjie nie.
Wie se plig is dit?
Die werklikheid is, terwyl ons vir “hulle” sit en wag om die omstandighede te verander, wag die omstandighede vir “ons” om dit te verander.
Wat is Plan B vir basiese onderwys?
“Voordat daar kliphard aan die werk gespring word om “goeie skole” te vestig, is dit nuttig om te vra of dit die korrekte doelwit is. Soek ons goeie skole of eerder goeie onderwys? Is goeie onderwys dalk moontlik sonder goeie skole?” vra Bouwe van der Eems. Lees sy artikel en dr. Danie Brink van die SOS se antwoord daarop.
Vandag se sportnuus
Die Proteas móét eenvoudig môre se wedstryd teen Afghanistan wen.
Video: Ricus Nel en Snotkop sing oor ʼn ‘boerepompie’
Snotkop en Nel meen albei hierdie liedjie is geskik vir enige geleentheid behalwe één.
Nuuskommentaar: Hier kom Trump II, of nie?
Johnson, wat deur baie mense as ’n Trump die tweede beskou word weens die fisieke ooreenkomste, asook soortgelyke standpunte en werkswyses, is ná die eerste ronde deur verskeie koerante, ook uit die vasteland, as oorweldigende gunsteling beskryf.
Video: Fatman se splinternuwe album is hier
“Hierdie liefdesliedjie gaan oor ’n man wat vir sy geliefde sê: ‘Hier is ek. Hoor my nood, vat my want ek is joune.’”
‘Zama-zamas’ skiet glo wag
Die drie aanvallers wat ʼn reaksiebeampte van ʼn private veiligheidsmaatskappy geskiet het, is vermoedelik onwettige mynwerkers (zama-zama’s).
De Wet Ras: Skopkoning van Harrismith en Vrystaatse puntemasjien
As daar ’n tweebeengedierte op hierdie planeet van ons rondloop wat ’n ovaalbal verder en harder kon skop as hierdie beskeie predikantseun van die Oos-Vrystaatse dorpie Harrismith, het ek hom nog nie teëgekom nie.
Semenya se inskrywing geweier ondanks hofbeslissing
“Geen vrou moet aan die reëls onderwerp word nie. Ek sal egter nou hardloop om die IAAF te wys dat hulle ons nie kan bedwelm nie.”
Twee vas oor polisiemoorde
Twee verdagtes is dié week in hegtenis geneem in verband met moorde op polisiebeamptes.
Gedagte vir die dag: Vryheid
Die “Here” dui hier op “die Gees” en waar die Gees van die Here is, heers daar vryheid. (2 Korintiërs 3: 17)