Die Bulls het Saterdag met ʼn oortuigende wen oor die Lions op Loftus Versfeld die Johannesburgers se Superrugby-droom beëindig.
Lees meerAlles vir Saterdag 15 Junie 2019
Nuwe LP’s aangekondig om vakante poste te vul
Die lede sal op 18 Junie om 15:00 in die parlement beëdig word.
Hengelaar verdrink by Valsbaai
Die man en twee vriende het visgevang op die rotse toe golwe oor hulle gespoel het.
Sharks klop Stormers met doodsnikdrie
Dit het vir 81 minute gelyk asof die Sharks se doppie in die Superreeks geklink is in hul Superrugbywedstryd teen die Stormers op Nuweland.
Egpaar op hoewe oorval, aangerand
Die vrou is daarna terug na die slaapkamer geneem waar sy verkrag is.
5 vas vir onwettige besit van Sassa-kaarte
Die polisie het onder andere op 250 Sassa kaarte beslag gelê.
Jaguares,’Canes en Brumbies span die seile
Hulle het strate beter as die vier Suid-Afrikaanse spanne in die SA groep gevaar.
Niemand nog vas vir moord op Ermelo-boer
Die vrou wat aanvanklik na die moord ondervra is, het Vrydag ’n verklaring afgelê.
Liggaam van vermiste bejaarde opgespoor
Die liggaam kon tot en met nou nie aan Reich se verdwyning verbind word nie.
Verdagtes verskyn in hof oor gesteelde spoorstawe
ʼn Trein was veronderstel om op die dag verby te kom en dié spoorlyn te gebruik.
Twee dood, 81 beseer in botsing
Paramedici kon die mans nie dadelik uit die wrak bevry nie omdat die bus van die bakkie af gelig moes word.
Notre Dame vier eerste mis sedert verwoestende brand
Sowat 30 mense, van wie die helfte geestelikes, word by die heilige geleentheid verwag waar almal hardehoede sal moet dra vir veiligheidsdoeleindes.
Verdagte vas ná moord op metertaxibestuurder
Die liggaam van die taxibestuurder is op die agterste sitplek van die taxi aangetref.
Vergadering gehou oor vakatures by die Reserwebank
Om sake te vererger verstryk Daniel Mminele se termyn as adjunkpresident van die SARB aan die einde van die maand en Lesetja Kganyago se termyn as president in November.
Lesufi sê hy haat nie Afrikaans
“Ek sal al 11 tale respekteer.”
Trokdrywer sterf ná petrolbom
“Sy liggaam kon dit nie meer hanteer nie.”
Gedagte vir die dag: Die Bybel, wat ’n geskenk!
U woord, Here, is vir altyd, dit staan vas in die hemel. (Psalm 119:89)