“My skoonpa het niks oorgekom nie. Triton was te gou op hulle.”
Lees meerAlles vir Sondag 16 Junie 2019
Jong mense nié die verlore generasie, sê Ramaphosa
Ten spyte van moeilikhede en daaglikse probleme glo baie jong mense dat hulle nog ’n plek onder die Suid-Afrikaanse son het.”
5 beseer in botsing naby Kroonstad
’n Vrou het veelvuldige beserings in die botsing opgedoen en is in ’n kritieke toestand.
Speaker verwerp DA-aansoek vir debat oor Eskom
Die DA meen die parlement moes sy mandaat gebruik het om onder toesig die ware omvang van die verrotting by Eskom te bespreek.
Man sterf in huisbrand
Die vlamme is geblus waarna die 74-jarige man se liggaam in die kombuis aangetref is.
SA ambassadeur in die sop oor ‘verdelende’ twiets
Nadat Mandela kritiek op Twitter oor haar uitlatings ontvang het, het sy teruggekap en getwiet dat sy nie aanspreeklik is teenoor enige wit man of vrou vir haar persoonlike siening is nie.
6 sterf in botsing; motor vat vlam
Een van die voertuie het ná die ongeluk aan die brand geslaan.
Oorledenes geïdentifiseer in busbotsing
Meer as 80 mense is in dié voorval beseer.
4 in hegtenis vir moord, verkragting en kaping
Vier mense is vandeesweek in die misdaadgeteisterde Nyanga-polisiëringsgebied in Kaapstad in hegtenis geneem.
Minister pleit vir einde aan ‘terreur op ons paaie’
“’n Onskuldige man is vermoor.”
Uiteindelik, Proteas wen weer!
“Ek is ’n baie verligte man.”
Twee vas oor R800 000 se perlemoen
Die polisie het gereageer op inligting oor perlemoen wat met ’n bus van Kaapstad na Gauteng vervoer word.
’n Penkopmonument vir 16 Junie
Op die naamborde langs die Penkopmonument staan die name van 2 400 seuns tussen 6 en 16 jaar. Sommige was bannelinge, baie in konsentrasiekampe, ander was bittereinders, maar almal van hulle het uit die ashope van ’n verskroeide aarde opgestaan en ’n toekoms help bou
Man verdrink in Vaaldam toe kano sink
Daar word vermoed dat die man na die oewer wou swem, maar in die moeilikheid beland het weens die koue temperatuur van die water.
Gedagte vir die dag: Soewereine Here
Omdat God ons liefhet, het Hy ons, al voor die wêreld gemaak is, uitgekies om Syne te wees en onberispelik in liefde voor sy aangesig te lewe. Deur wat Christus gedoen het, het God vooraf besluit om ons as sy kinders aan te neem. Hy het dit gedoen omdat dit is hoe Hy dit wou hê. (Efesiërs 1:4-5)