“SAL-vlieëniers gaan nie terugsit terwyl die kringloop van agteruitgang toegelaat word om voort te duur nie. Soos ander vakbonde, moet ons ʼn streep trek en regmaak om op te tree.”
Lees meerAlles vir Maandag 17 Junie 2019
Twee vas wat gaste glo by lodge besteel
Die boewe het klaarblyklik onder die heining deurgekruip en só toegang tot die perseel verkry.
ToekomsVenster: Doen iets
Waarvoor wag jy? Doen iets! Daar is groot nood rondom jou.
Ambassadeur Mandela ‘skuld SA ʼn verskoning’
“Die ironie ontgaan me. Mandela straks dat sy vanuit ʼn suksesvolle Eurosentriese land ʼn kwetsende aanval op wittes in haar eie land doen en hulle “gronddiewe en apartheidsapologete” noem wat soos “genooide gaste weier om te loop”.
Weermag ondersoek ‘skietvoorval’ met Mosambiekse grenspolisie
Die voorval het Sondag omstreeks 16:00 naby Ndumo, oos van Farazella, op die grens gebeur.
Jeug van vandag ‘verdien beter’
“Nes die jong mense van 1976 het ons jong mense ook ʼn belangrike rol om te speel om die toekoms van die land en die provinsie te help vorm.”
Vermiste Karl Reich: ‘Ek weet nie hoekom hulle my pa moes vermoor’
“Ek het my pa, niks is belangriker nie, dis al wat ek wou gehad het. Ek het ʼn innerlike vrede wat verstommend is. Die trane loop wél, daar is skok, alles is oorweldigend, maar ek het my pa.”
SAL-raad, vakbonde in gesprek
“Die voormalige SAL-hoof het self besluit om te bedank. Hy gaan nie heraangestel word nie.”
Foto: Prins Harry se klein Archie op Vadersdag
“Gelukkige Vadersdag!”
‘Laat dít wat jy geleer het, voortleef’
Ek hoop ek het gesê en gedoen wat ek kon in die tyd wat ek met haar gedeel het. En mag ek nou dit wat ek by haar geleer het laat voortleef – in hoe ek die “klein mense” behandel.
24 sterf in ongeluk by Tzaneen
24 passasiers in die minibussie is op die toneel dood. Nog ʼn persoon is in ʼn bedenklike toestand en is na ʼn hospitaal geneem.
Nuuskommentaar: Jeugdag en die onverwante drie skandes, met ’n sleutel-arrestasie in die lug
Tot watter mate regeer oudpres. Jacob Zuma spreekwoordelik uit die graf?
Betogers in Hongkong eis Lam se kop
Lam het Sondagaand laat gesê die regering “verstaan die protes is gegrond op liefde vir en besorgdheid oor Hongkong”.
Onvergeetlike sege vir Woodland; SA se Oosthuizen eindig sewende
Oosthuizen, wat in die vierde ronde vier houe agter Woodland in die gesamentlike derde posisie afgeslaan het, het soos ʼn sneltrein begin ná ʼn voëltjie op die eerste en nog een op die vierde.
Dodelike langnaweek op SA paaie
“ʼn Mens dink dit sal nooit met jou gebeur nie tot dit wél gebeur.”
Lesersbrief: Moedverloor is nie ’n oplossing nie
Ons hoop en gebede vir reën is nog lank nie verby nie, maar ek hoop dat my twee meisiekinders, al verstaan hulle nie nou heeltemal hoekom hulle ma heeldag voor die kospotte staan nie, ‘n waardevolle les sal leer. “Moedverloor is nie ‘n oplossing nie, net ‘n tydelike skop onder om jou in die regte rigting te stuur.”
Ondersteun OB in ‘uitstekende werk’, vra ATM
Die African Transformation Movement, oftewel ATM, het ʼn beroep op Suid-Afrikaners gedoen om openbare beskermer (OB) Busisiwe Mkhwebane “in die uitstekende werk wat sy sonder vrees of vooroordeel doen”, te ondersteun.
Gedagte vir die dag: Hierdie man, Jesus
Jy moet Hom Jesus noem. (Lukas 1:31)