Pres. Cyril Ramaphosa en die speaker van die nasionale vergadering, Thandi Modise, het gesê alles is gereed vir die staatsrede Donderdagaand.
Lees meerAlles vir Woensdag 19 Junie 2019
ʼn Verlaging in rentekoerse moontlik
Een ekonomiese kwessie wat vandeesweek ʼn groot rol op finansiële markte sal speel, is rentekoersbesluite plaaslik en in Amerika.
Pasiënt oorgeplaas ná sy matras aan die brand steek
ʼn Pasiënt wat ʼn matras by die Verre Oosrand-hospitaal in Springs in Gauteng aan die brand gesteek het, is na die Sterkfontein- psigiatriese hospitaal oorgeplaas.
Kouefront op pad na Kaapstad
ʼn Kouefront sal na verwagting Vrydagmiddag die land tref en gure weersomstandighede in die Wes-Kaap veroorsaak.
Onnies moet vuurwapens byderhand hou, sê vakbond
Die “radikale en militante” onderwysersvakbond, die Educators Union of South Africa (Eusa), het Woensdag sy versoek herhaal dat onderwysers landswyd hulself moet bewapen en gereed moet wees om hulself te verdedig te midde van toenemende geweld in skole.
Verdagte byna drie jaar later oor plaasaanval aangekeer
ʼn 21-jarige man is byna drie jaar ná ʼn plaasaanval in hegtenis geneem in verband met die moord op Louis van der Berg.
ToekomsVenster: Versorg die tempel
Vandag wil ek bietjie gedagtes wissel oor ons liggame. God woon immers daar, sê die Bybel.
Genadedood-aktivis gevonnis
Prof. Sean Davison is Woensdag in die hooggeregshof in Kaapstad gevonnis nadat hy op drie aanklagte van moord skuldig bevind is.
Verskeie omstrede persone as komiteevoorsitters aangestel
Verskeie omstrede persone is deur die ANC genomineer om portefeuljekomitees in die parlement te lei. Twee sleutelaanstellings is nog nie gedoen nie.
Foto’s: Eerste van vele inisiatiewe vir klein Lielie Muis
Die projek is ook aan klein Liam Dell opgedra wat slegs twee dae ná Leah gesterf het.
SAL vies oor vlieëniersvereniging se opmerkings
“Die houding wat Saapa ingeneem het, wek die indruk dat hulle ʼn teen-transformasie-agenda verteenwoordig,” het SAL gesê.
Proteas kolf eerste in Birmingham
En die bal swaai op Edgbaston.
Ranglys van wêreld se beste universiteite bekendgemaak
Dié lys bevat 1 000 universiteite van oral in die wêreld, met verskeie Suid-Afrikaanse universiteite wat ook die lys gehaal het.
Luister in 3 minute: Grondverslag, nog ʼn staatsrede en pensioenfondse
Gerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, neem drie sakekwessies onder die loep wat vandeesweek opslae gemaak het.
Vyfde hawelose man in Pta vermoor
“Sonder om paniek onder gemeenskappe te saai, wil die polisie die publiek maan om waaksaam te wees teen hierdie nagtelike bekruiper wat op weerloses teer.”
Van poetoe gepraat
Pappraatjies, het ek al geleer, is ʼn ding wat óf oorkook óf aanbrand. (‘n Vinnige mikrogolfresep vir poetoepap is sommer ook ingesluit!)
Staatsrede 2019: Ramaphosa moet ‘krisisbestuur’ doen
“Die rol van ʼn leier is om hom te omring met die regte mense en vir die regte redes, nie die verkeerde mense vir die verkeerde redes nie.”
Gedig: Die swart kombuis
“Die swart kombuis het balke, die mure is berook; in ʼn groot gekraakte erdebeker woon dags die nagskof-spook…”
Lugvaartgroep wil 200 Boeing 737 Max-stralers aankoop
Boeing het sedertdien nuwe stelsels bekend gemaak om die sagteware van sy teenspoedige 737 Max 8-stralers te verbeter.
Die wêreld in foto’s – 19 Junie 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.