Heuningbye sê Proteas kan vandag wen.
Alles vir Woensdag 19 Junie 2019
Video: Kry só ʼn persoonlike video van jou gunsteling-bekende
“As ʼn seun byvoorbeeld Saterdag ʼn groot rugbywedstryd gaan speel, kan sy gunsteling-rugbyspeler vir hom sterkte toewens.”
Finansiële welstand: Jou vrae oor finansies beantwoord
Ronel Jooste bespreek in vandag se onderhoud afleggings, egskeidings en hoe om daardie groeiende gaping tussen jou inkomste en uitgawes te dek.
Jong man gou ontslaan ná tref-en-trap
Die 22-jarige Jason Pieters wat ernstig beseer is tydens ʼn tref-en-trap-voorval in Bloemfontein, kan moontlik vandag al uit die hospitaal ontslaan word.
Ramaphosa gaan sê hoe Eskom gered gaan word
Ramaphosa het Dinsdag met lede van Eskom se raad vergader by die Genadendal-ampswoning in Kaapstad.
DA eis ook dat Mandela teruggeroep word
“As ambassadeur word jou private sienings beperk deur die verpligting om die beste belang van Suid-Afrika te handhaaf en verder te bevorder.”
Gedagte vir die dag: Moenie bekommerd wees nie
Moet oor niks bekommerd wees nie, maar bid oor alles. Vra alles wat julle nodig het van God, terwyl julle Hom ook dank vir alles wat Hy doen. (Filippense 4:6)