Pres. Cyril Ramaphosa het ‘n droom dat 2 miljoen werkgeleenthede binne die volgende tien jaar en ‘n hele nuwe superstad in Suid-Afrika gaan verrys – en hy wil hê Suid-Afrikaners moet saam met hom daaraan bou.
Lees meerAlles vir Donderdag 20 Junie 2019
Staatsrede: Ramaphosa praat oor ekonomie, Eskom, die Reserwebank en grond
Pres. Cyril Ramaphosa het Donderdag die eerste staatsrede van die sesde parlement gelewer en verskeie kwessies, waaronder die ekonomie, Eskom, die Reserwebank en grondhervorming, aangeraak.
Solidariteit wil Denel met finansiële krisis help
Solidariteit het ʼn memorandum met uitvoerbare voorstelle aan Denel se uitvoerende hoof, dr. Danie du Toit, oorhandig as ʼn bydrae om lewensvatbare oplossings te vind vir die talle finansiële uitdagings wat Denel die hoof moet bied.
Kyk die staatsrede regstreeks
Pres. Cyril Ramaphosa lewer Donderdagaand die eerste staatsrede van die sesde parlement sal lewer. Die verrigtinge begin om 19:00.
VSA se staal- en aluminiumtariewe begin SA vervaardigers byt
“Die situasie waarin hierdie vervaardigers hulself bevind, is baie ernstig van aard omrede die uitvoere na die VSA vinnig besig is om op te droog.”
Staatskaping: Dís wanneer Zuma moet getuig
Die Kommissie van Ondersoek na Staatskaping het bekendgemaak wanneer oudpres. Jacob Zuma voor die voorsitter, adjunkhoofregter Raymond Zondo moet getuig.
Speaker se dieremishandelingsaak weer in die hof
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het Thandi Modise, speaker van die parlement, gedagvaar om Vrydag in die Potchefstroomse landdroshof op aanklagtes van dieremishandeling te verskyn.
Eskom-tegnikus vas oor omkoopgeld
ʼn Tegnikus van Eskom is in hegtenis geneem nadat hy na bewering omkoopgeld van ʼn sakeman wou bekom, het die direktoraat vir prioriteitsmisdaadondersoeke (die Valke), Donderdag gesê.
ToekomsVenster: Daag jou vrese uit vir ’n gelukkiger lewe
Moenie dat vrees jou oorweldig nie.
Foto’s: Staatsrede 2019: Gaste kom by die parlement aan
Gaste het Donderdag laatmiddag in Kaapstad by die parlement aangekom waar pres. Cyril Ramaphosa die eerste staatsrede van die sesde parlement sal lewer.
Afrikaans as geloofstaal in die kollig
“As jy my taal ontken, ontken jy my menswees.”
Tekenprent: Staatsrede 2019
Pres. Cyril Ramaphosa sal Donderdagaand die eerste staatsrede van die sesde parlement lewer. Dié geleentheid vind om 19:00 in die parlement in Kaapstad plaas.
Hoogwaardigheidsbekleërs begin aankom vir staatsrede
Hoogwaardigheidsbekleërs, uitgevat in wat elkeen as ʼn gepaste en stylvolle uitrusting beskou, het by die parlement in Kaapstad begin aankom vir vanaand se staatsrede deur pres. Cyril Ramaphosa.
Stad beraam planne om Pta-haweloses te beskerm
Vyf hawelose mense is die afgelope paar weke in Pretoria vermoor.
Saak uitgestel teen vermeende plaasmoordenaar
Mgabashe word beskuldig van die moord op die 76-jarige Louis van der Berg en poging tot moord op sy vrou, Veron (73). Hy staan ook tereg op aanklag van diefstal van ʼn vuurwapen, ʼn onbekende bedrag kontant en selfone.
Uitspraak in Duduzane Zuma-saak dán gelewer
Oudpres. Zuma was ook in die hof om sy seun te ondersteun.
Politieke ontleders: ‘Dít is wat ons by Ramaphosa wil hoor’
Gaan Suid-Afrikaners meer inligting kry oor hoe die groeiende skuld by Eskom bestuur gaan word? Sal die kwessie van grondhervorming aandag kry en beleidsekerheid verskaf word? Hoe beplan Ramaphosa om die wankelende ekonomie om te swaai? Maroela Media het met drie politieke ontleders gesels om te hoor wat hulle van hierdie staatsrede verwag:
Die wêreld in foto’s – 20 Junie 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Kevin Pietersen het ’n oplossing vir SA Krieket
“Maak SA Krieket weer sterk!”
Video: Dooie bok in wildtuin nie ‘gesteel’
Ondanks vermanings om te wag op ʼn amptelike reaksie van SANParke, het Twitter behoorlik gegons.