Hierdie gereg sal jou van binne af opwarm dié winter.
Alles vir Donderdag 20 Junie 2019
Timol-saak: Rodrigues teken appèl aan
Rodrigues voer in sy hofstukke aan die hof het verkeerdelik besluit om hom 47 jaar ná die voorval te vervolg en dat sy reg op ʼn regverdige verhoor dus geskend word.
Karl Reich-moord: Só trek speurder hulle vas
“Dis wat my dryf en laat aanhou soek na antwoorde.”
Nuuskommentaar: Staatsrede of staatskaping? Staan die regte/slegte SA nou op?
So byna stil-stil het oudpres. Jacob Zuma waarskynlik sy grootste oorwinning nog oor pres. Cyril Ramaphosa behaal.
Ma vas oor video van ‘verwaarloosde’ kinders
Die saak het onder die polisie se aandag gekom nadat ʼn video van die vier kinders, tussen drie en 13 jaar oud, wyd op sosiale media versprei is. Die video is glo deur ʼn man geneem wat homself as die kinders se oom voorgestel het.
Verdagtes gesoek ná vlaag moorde by Witbank
Polisiebeamptes is op soek na die moordenaars van drie mans wat op dieselfde dag in die omgewing naby Witbank in Mpumalanga dood aangetref is.
Aanklagte teen Steve oor ‘rassistiese tirades’
“Steve Hofmeyr se rassistiese en onmenslike tirades op sosiale media getuig van barbaarsheid, wit heerskappy en giftige manlikheid.”
Gedagte vir die dag: ’n Toekomstige hoop
Soos dit in die Skrif staan: “Ek lê in Sion ’n hoekklip, uitgekies vir dié ereplek. Elkeen wat op Hom vertrou, sal nóóit verneder word nie.” (1 Petrus 2:6)