Die man wou glo die diamante vir R40 000 verkoop.
Lees meerAlles vir Sondag 23 Junie 2019
Man hang dogters, homself
Die twee dogtertjies was onderskeidelik agt en vyf jaar oud.
Jong SA navorser wen goud in Turkye
“Dit was ʼn eer om Suid-Afrika te verteenwoordig en selfs meer opwindend om ʼn eerste plek in my kategorie te wen.”
‘Binnelanders’-akteur op sy knieë (en antwoord is ‘dawerende ja’)
Dit was boonop ʼn groot verrassing!
Vrou dood ná hyser opskiet
Nog ʼn passasier kon deur ʼn spasie tussen die vloer en die hysbak se deur uitkruip.
Elektrisiëns beseer toe kragboks ontplof
Die twee mans het brandwonde opgedoen toe hulle ʼn elektrisiteitsboks oopgemaak het.
DA sê ondersoek oor tronkvideo’s moet na parlement
Die DA het gesê sodra die verslag klaar is, moet dit aan die parlementêre portefeuljekomitee oor korrektiewe dienste voorgelê word, sodat dit behoorlik bespreek kan word.
Foto’s: Twee oorleef ongeluk; voertuig gaan in vlamme op
Al twee motoriste is ernstig beseer, maar het die ongeluk oorleef. Een van die voertuie het heeltemal uitgebrand.
Biosekuriteit groot bedreiging vir landbou in KZN
Die DA het vantevore al bewys hoe maklik mense en diere daagliks vrylik tussen Suid-Afrika en eSwatini beweeg. Enigeen van dié diere kan ʼn siekte inbring wat KwaZulu-Natal se landboubedryf in duie kan laat stort.
Jhb wil ou fabrieke in goedkoop huise omskep
Ná die sukses in die middestad het die veelparty-regering nou 37 verlate fabrieke oor die stad geïdentifiseer, spesifiek in gebiede wat ʼn nypende tekort aan behuising het.
Dwelms, wapens by Westville-tronk ondersoek
Daar is geen plek in ons samelewing vir amptenare by belangrike instellings soos korrektiewe dienste wat geen respek vir die wet het nie.
Wetstoepassers gewaarsku ná ses kollegas se inhegtenisnemings
Die Valke in Mpumalanga sê nóg inhegtenisnemings kan volg op dié van ses wetstoepassers Vrydag in die provinsie.
Stasie vir pendelaars in Rustenburg stort ineen
Die voorval het buite werksure plaasgevind ná die nuwe kontrakteur korrektiewe maatreëls ingestel het om foute reg te maak. Die aanvanklike bouwerk is stopgesit en die kontrak is in Junie 2017 opgeskort weens swak werk.
Weer brons vir junior Bokke
Dit bly een van die raaisels van die Junior Springbokrugbyspan hoekom hy op gereelde grondslag die kluts in die halfeindronde van die Junior Wêreldkampioenskap kwytraak.
Ses sterf in ongeluk buite Bloemfontein
Die twee voertuie het reg van voor gebots.
Gedagte vir die dag: Die beste geskenk
As sondige mense soos julle dan goed weet om goeie dinge aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal julle hemelse Vader goeie dinge gee aan hulle wat dit van Hom vra! (Matteus 7:11)