“Dit is ʼn verbintenis om ten volle deel te neem aan die proses om dié megateleskoop te bou.”
Lees meerAlles vir Maandag 24 Junie 2019
Ontvoerde meisie gered danksy vinnige optrede
ʼn 14-jarige meisie is veilig ná ʼn ontvoering gevind, danksy vinnige optrede deur die polisie in Limpopo.
Ouer, onnies in hof oor skoolgeweld
ʼn Ouer en twee laerskoolonderwysers van Noordwes het in verskillende howe in die provinsie verskyn in verband met klagtes van aanranding by twee verskillende skole.
Pompjoggie en veiligheidsbeamptes keer verdagtes aan
Die polisie in Port Elizabeth het Maandag ʼn privaat veiligheidsmaatskappy en ʼn werknemer van ʼn vulstasie geloof vir hul bystand in die inhegtenisneming van twee vermeende rowers.
Vier in Oos-Kaap doodgeskiet
Die polisie in Willowvale in die Oos-Kaap het Maandag gesê hulle stel ondersoek in ná vier mense, waaronder twee kinders, in die gebied doodgeskiet is.
Paartjie sterf saam in Pta-ongeluk
Bradley Venter (24) en Roger Norris (23) is die naweek dood in ʼn ongeluk in Garsfonteinweg in Pretoria.
ToekomsVenster: Genoeg plek onder die son
Daar is plek vir ons almal onder God se son. Hy het ons na sy beeld en gelykenis gemaak. Help ander, veral hulle wat nie die geleenthede gehad het nie om hul uniekheid te ontdek en uit te leef.
Man skuldig aan moord op 9-jarige
Die kapers het destyds met die gekaapte motor van die toneel gevlug met die negejarige meisie steeds agter in die motor.
Openbare beskermer nou in ANC se visier
Die huidige onmin tussen die openbare beskermer, adv. Busisiwe Mkhwebane, en pres. Cyril Ramaphosa, kan die doodsklok vir haar ampsposisie lui as gerugte in die wandelgange van die parlement waar is.
Vrou in hof oor vakansieverblyf-‘slenter’
Sedert besonderhede oor Roux se inhegtenisneming bekend geraak het, het dit op sosiale media gegons en het die klaers ʼn uiters aktiewe WhatsApp-groep op die been gebring.
Akademia help matrieks ook met Wetenskap en Rekeningkunde
Matrieks het nog kans tot 29 Junie 2019 om hulle plek vir vajnaar se Winterskool te bespreek.
Pta hoor dié week oor nuwe kragtariewe
Pretorianers sal waarskynlik eers Donderdag ná die Tshwane-metro se maandelikse raadsvergadering weet wat die “ware” tariewe is wat hulle vanaf 1 Julie vir elektrisiteit sal moet betaal.
Siek ma inspireer seun deur self te studeer
“As ma weet jy jy is siek, maar jy weet ook jy moet aangaan. Daar is nie tyd om terug te sit en myself te bejammer nie.”
Baba se liggaam in veld gevind
Paramedici is na die toneel ontbied nadat ʼn lid van die publiek op die liggaam afgekom het.
Só lyk die wêreld se lelikste hond…
Die wêreld se lelikste hond is die afgelope naweek gekroon.
Luister: Jannie du Toit vier fees oral in SA
In Julie sal Du Toit sy sogenaamde “Kunstefees in die kleine” by die Atterbury-teater in Pretoria aanbied. Hy sal tydens dié spesiale dag drie van sy gewildste musiekproduksies in verskillende tydgleuwe by dié toonaangewende teater uitvoer.
Ma bly hoop ná baba Lara se diagnose
“Dit is glad nie lekker om so ʼn diagnose te ontvang nie, maar ek weet dit kon soveel erger gewees het.”
ANC misbruik munisipale busse, sê DA
Die ANC gebruik gereeld munisipale busse om mense rond te rits nes dit hulle pas, beweer die DA.
Folau se geldinsameling gekortwiek
GoFundMe het aangevoer Folau se geldinsamelingsprojek is teenstrydig met hul reëls en regulasies.
Boek van die maand: In ‘n land sonder voëls
“In ‘n land sonder voëls” is ‘n verdoemende ondersoek na die impak van ‘n totalitêre bestel en een man se besinning oor sterflikheid en dít wat ons mense maak.