Het jy al ooit ‘n “breinpouse” beleef? Dis een van die inskrywings van VivA se Varsgebekig-inisiatief.
Alles vir Maandag 24 Junie 2019
Haweloses vermoor: ‘Polisie op regte spoor’
“ʼn Reeksmoordenaar sal iemand met spesifieke belang vir hom of haar teiken.”
Nuwe Afrikaanse musiektoekennings vind dán plaas
“Ons wil erkenning gee aan Afrikaanse kunstenaars volgens slegs een kriterium; dit moet suiwer oor gehalte gaan en niks anders nie.”
Die dorpie waar tyd stilstaan
Die vissersdorpie het aansoek gedoen om die eerste tydsone-vrye gebied in die wêreld te word.
Hykie kry sy ‘ja’ ná hy 7 keer vra
“Ons het albei baie daaroor gebid, maar ek het al vroeg in ons verhouding geweet sy is die vrou vir my.”
Baanbreker-hartprosedure ʼn eerste vir Afrika
“Toe ons die teater ná die prosedure verlaat, het die pasiënt ons almal verras deur te sê hy voel gereed om huis toe te gaan.”
Ses ontsnaptes weer vasgetrek
Die man het nie eers probeer om van die polisie te vlug nie en was duidelik baie uitgeput en honger.
Spelers kom byeen vir Bokkamp
Frans Steyn en kie ook in Pretoria vir voorbereidingskamp.
Gemeenskap in rou ná Limpopo-seun se dood
“Agt kinders se lewens is gespaar en net een s’n is nie.”
Liani Reynolds se ‘Ligsoom’ ʼn ‘unieke, kontemporêre’ album
“Ons het almal in ons kop ʼn idee van hoe ons wil hê dit moet lyk as iets goed is. Nie aangeplak goed of versier met allerhande blinkers nie.”
Gauteng moet koue sonder krag en water trotseer
Inwoners van Gauteng word vandeesweek deur ʼn driedubbele uitdaging in die gesig gestaar met yskoue temperature, onderbrekings in watertoevoer en kragonderbrekings in verskeie dele van die provinsie wat inwoners gelyk tref.
Nuuskommentaar: Cyril se nuwe stad – moet dit positiewe beskouinge van kolonialisme verslaan?
Nuwe hoofstede word gereeld deur voormalige koloniale magte gebou, wat hierdeur onder andere probeer wys hulle kan sonder koloniale bystand presteer. Gaan Suid-Afrika nie beter presteer deur eers te sorg dat die ouditeur-generaal-verslae oor ons stede en dorpe op goeie standaarde dui, alvorens droomstede aangepak word nie?
Resep: Salm-en-boerkoolbakkies
Heerlik, vars, en dit lyk boonop deftig ook!
Dis neusie verby vir Proteas
Wêreldbeker ontaard in ’n nagmerrie vir Suid-Afrikaners.
Boer se gru-moord ‘dalk nie gewone plaasaanval’
“In my 20 jaar [in die sekuriteitbedryf] het ek nog nooit so ’n grusame toneel gesien nie.”
Boek: Gert Garries – ʼn Baaisiekel-blues
Die plaaswerker Gert Garries ry vir drie dae met die verbrande liggaam van sy kind op sy fiets rond. Hy wil ʼn doodsertifikaat bekom, ʼn voorvereiste voordat hy die kind kan begrawe.
Niemand nog vas ná man buite plaashek aangerand word
“By sy aankoms by die plaas het hy gesien die hoofhek is toe en hy het uitgeklim om die hek oop te maak. Hy is toe deur drie onbekende mans aangeval.”
LUR bekommerd ná wagte by skool geskiet word
Die voorval het in dieselfde gebied gebeur waar ʼn onderwyser twee weke gelede koelbloedig vermoor is.
Trump en die vals dossier
Dit lyk of die VSA se politiek van persoonlike vernietiging nou in volle swang is, skryf Rhoda Kadalie.
Sewe sterf op Wes-Kaapse paaie
“Een motoris wat in Vredenburg in hegtenis geneem is, se bloedalkoholvlak was ses keer oor die wettige perk.”