“Ons is net dankbaar almal – en ons hond – is veilig.”
Alles vir Dinsdag 25 Junie 2019
Ingrid Jonker herleef met kompetisie en nuwe bundel
“Ek kry sommer hoendervleis as ek daaroor praat.”
Uitdrukking: Dis ‘n storm in ‘n koppie (koffie)
Daar is talle uitdrukkings, vergelykings en spreekwoorde in Afrikaans waar “koffie” die onderwerp is. Kan jy aan nog ‘n paar dink?
Blessie sit die bal agterna
Dit lyk my baie mens lewe vandag so. Op pad iewers heen. Of meestal net aan hol agter ʼn pot goud aan wat by een of ander reënboog se punt begrawe is.
Vragmotors glo met petrolbomme bestook
Die bestuurders van die vragmotors het van die pad afgetrek om te slaap en het wakker geskrik toe die kajuite se vensters stukkend gegooi is.
Wen rugbykaartjies vir die wêreldbeker in Japan!
Vier gelukkige lesers kan elk ʼn dubbelkaartjie wen danksy Maroela Media en Virseker om die rugbywedstryd tussen Suid-Afrika en Nieu-Seeland op 21 September 2019 in Japan te sien.
Zuma verskyn wél voor staatskapingskommissie
Die oudpresident het vantevore daarop aangedring om vooraf te weet watter vrae aan hom gestel gaan word, voordat hy instem om te verskyn of ʼn verklaring af te lê.
Bruid spog met 34 strooimeisies
Vier of vyf strooimeisies klink dalk vir talle bruide soos ʼn groot gevolg, maar dié bruid wou seker maak niemand voel uitgesluit nie.
SA se eerste ‘dagga’-pizza is hier
“Ons probeer altyd om giere te volg, om innoverend te wees en dinge lig en prettig te hou. Ons het gedink: ‘Hoekom nie?’”
Boek: Moeps die wenner
Moeps die mopshond wil altyd wen. Maak nie saak wat die uitdaging is nie, hy móét eenvoudig net die wenner wees. En hy wen gewoonlik … al kul hy so ʼn bietjie.
Man sterf toe hy op vliegtuig klim
ʼn Man is dood nadat hy inmekaargesak het pas nadat hy ʼn vliegtuig betree het by die Internasionale Lughawe OR Tambo.
Peyper enigste SA’ner in halfeindstrydaksie
Die Bloemfonteinse regsman, Jaco Peyper, sal die naweek die enigste Suid-Afrikaner in aksie by die Superrugby-halfeindstryde wees.
Vyf metrobeamptes in hof oor korrupsie
“Terwyl hulle die motor deursoek het, het hulle glo op ʼn ongelisensieerde vuurwapen beslag gelê.”
Maclear-moord: ‘Ma het alles verloor’
“My ma kon nooit regtig praat oor my pa se dood nie. Sy het nie eintlik iets gesien nie, maar in ʼn oogwink het sy alles verloor. Haar man, haar huis. Hulle was 53 jaar lank getroud en alles wat hulle bymekaargemaak het, was skielik weg – alles deur vyf boosdoeners.”
Wag byt inbreker aan die neus
“Die veiligheidswag was aan diens toe hy twee verdagtes betrap het terwyl hulle by die kerk probeer inbreek het.”
Tahir verdien beter as dít
Veertigjarige bybreekbouler enigste lig in ’n andersins pikdonker Protea-tonnel.
Luister: Wiele2Wiele oor die Ford Kuga EcoBoost ST-Line
Hierdie week gesels Carl en Jeanette oor die Ford Kuga EcoBoost ST-Line, vertel vir jou alles oor die moeilikste motorren op die Afrika-vasteland – die Toyota 1000 Desert Race – en Mic van Zyl van Ironman4x4 gee vir jou raad oor hoe jy jou sportnuts of bakkie kan omskep vir ’n wegbreek.
Janie Bay onttroon Elandré op Top-20
Bay het dié liedjie saam met Hunter Kennedy, Fred den Hartog en Peach van Pletzen geskryf en vervaardig.
‘Dronkbestuurder’ se wegkompoging eindig met sambokhoue, steke
ʼn Vermeende dronkbestuurder wat probeer vlug het nadat wetstoepassers hom in Eersterivier in die Wes-Kaap afgetrek het, se wegkompoging het hom in selfs groter moeilikheid – en uiteindelik in die hospitaal – laat beland.
Resep: Romerige salm-en-mosselsop
Hierdie sop is dik, geurig en ryk.