Die vorige Goldwing het van 2001 tot 2017 slegs klein opgraderings gekry. Vir die 2018-model het Honda ’n skoon vel papier nader gesleep, potlode begin skerp maak en ’n splinternuwe Goldwing geskep.
Alles vir Dinsdag 25 Junie 2019
Polisieman doodgeskiet wat verdagtes agternasit
ʼn Polisiebeampte is Maandagaand doodgeskiet toe hy en ʼn kollega ʼn groep verdagtes agternagesit het.
Nuuskommentaar: Is humor en dronkbestuur pasmaats?
Dronkies besorg ander mense dikwels heelwat pret. Dit blyk ook nie anders te wees met verkeersveiligheid nie, maar terselfdertyd ontvou ’n sosio-maatskaplike ramp hom voor ons oë.
Vandag se sportnuus
Federer jaag sy negende Wimbledon-titel.
Mbeki ontken beroep vir aksie teen Mandela-Hlongwane
Oudpres. Thabo Mbeki het mediaberigte dat hy ʼn beroep op die regering gedoen het om stappe in te stel teen Zindzi Mandela-Hlongwane, Suid-Afrika se ambassadeur in Denemarke, ten sterkste ontken.
Denel sukkel om salarisse te betaal
Denel kan weens sy voortgesette likiditeituitdagings nie werknemers se volle salarisse vir Junie betaal nie.
Riool in Groot Visrivier lei tot regstappe
Afvalwater vloei steeds in die aanleg, maar word nie behandel nie en vloei dan in die Groot Visrivier in.
Druk laai op in DA oor Van Damme
Druk is in die DA aan die oplaai dat optrede moet volg oor die jongste voorbeeld van ʼn omstredenheid op sosiale media waarby ʼn DA-parlementslid betrokke is.
Gedagte vir die dag: Vrees
Die Here is by my, ek sal nie bang wees nie. Wat kan ’n mens aan my doen? (Psalm 118:6)