ʼn Video van ʼn eienaardige kraai, wat soos ʼn gorilla lyk, laat sosialemediagebruikers kopkrap.
Alles vir Woensdag 26 Junie 2019
CrossFitters bring jaarliks hulde aan klein AJ
“Vir 21 dae het hy vasgebyt en hard baklei. Maar uiteindelik was sy ou lyfie uitgeput en sy hart en longe kon nie meer verder nie.”
N12 buite Potch steeds gesluit weens betogings
Dinsdag is ʼn graafmasjien gebruik om stukke van die pad op te grawe. Kyk hier na die video:
Water en toilette vir almal in KZN, sê IVP
Sanitasie is ʼn hoeksteen van openbare gesondheid en behoort ʼn prioriteit te wees.
Vrou bly soek byna jaar ná hond verdwyn
“Ek kan nie ophou soek nie, want ek weet sy is nog daar buite. Ek voel dit in my hart. Ek wéét ek gaan haar nog kry.”
Springpoint: Gerieflik, persoonlik
Verifi bied ’n eenvoudige en maklike aanlyn hulpmiddel om alle lewensversekering- en beleggingspolisse na te gaan wat aan enige SA burger se ID-nommer gekoppel is.
Paramedikus in ambulans oorval
Die een paramedikus was skaars weg toe twee mans die deure van die ambulans oopruk.
Die afdraai na Kerkstraat om van ons mooiste bruide te ontmoet
In die verte is dit altyd sigbaar, die opmerklike hoë torings. Die klokke lui, en as die dorpie betree word, voel dit asof jou vader jou inwag, amper soos die lang verlore seun wat huis toe keer.
Staccatos ‘rock’ weer ná 50 jaar
Liedjies soos “Cry to me”, “Butchers & Bakers” en “Come back silly girl” kan aanhangers in ʼn oogwink terugneem na die 1960’s en die sjarmante Staccato-manne wat hul unieke energie na die verhoog bring.
Baie van Ramaphosa verwag in repliek op staatsrede-debat
Veel minder retoriek en baie meer inhoud sal van pres. Cyril Ramaphosa verwag word wanneer hy vanmiddag tydens ʼn gesamentlike sitting van die parlement sy repliek lewer op die debat oor sy staatsrede.
DBV gryp in oor 18 honde in woonstel
“Ek dink nie mense besef om diere in sulke omstandighede aan te hou, is óók wreed nie.”
Johannesburg het dán weer water
Beperkte watertoevoer aan alle Rand Water-kliënte sou na verwagting vandeesweek 54 uur duur.
Doen-dit-self: ʼn Kitsversiering vir jou tafel
Dié tafelversiering is baie maklik om te maak – selfs al het jy nie groen vingers nie.
Video: Simon Cowell sê ‘ja’ vir SA jeugkoor
“Ons wil vir die wêreld wys enigiets is moontlik.”
Kaalvoethelde speel kookwater-rugby
WP vertoon ook sterk by o. 13-Cravenweek.
SA’ners verdien gemiddeld soveel per maand
Die daling in verdienste is egter te verstane aangesien baie Suid-Afrikaners aan die einde van die jaar bonusse ontvang.
Meer werk in formele sektor – StatsSA
Altesame 22 000 meer mense werk tans in die formele sakesektor.
Vandag se sportnuus
KP dink Engeland-kaptein is bang vir die bal.
Resep: Biltong-pastapotjie
Dié pasta kan oor die vuur óf op die stoof gemaak word.
Nuuskommentaar: Steve, Van Damme en Zille: Dit bly sukkel met ewehandigheid oor rassisme
Die afgelope paar jaar is ongelooflike juridiese akrobasie geopenbaar om wit mense wat hulle aan rassisme of haatspraak skuldig maak, tot drie keer in verskillende forums vir dieselfde oortreding te vonnis.