“Hierdie nuus is uiters verfrissend en broodnodig vir die burgers van Suid-Afrika wat honger is vir daadwerklike optrede deur die SAPD om aan hul grondwetlike mandaat te voldoen.”
Alles vir Woensdag 26 Junie 2019
‘Denel-werkers se volle salarisse sal betaal word’
Minister Pravin Gordhan het Denel intussen uitgesonder as ʼn tekenende voorbeeld van die verwoesting weens staatskaping.
Die politieke klimaat in Duitsland
Die son begin sak oor die era van kanselier Angela Merkel. Sy het uitdruklik gesê dat sy ná vier termyne nie nog ’n keer as kanselier sal staan nie. Meeste mense is seker verlig daaroor, maar daar is niemand om by haar oor te neem nie.
EFF stap uit toe Gordhan praat
Die laaste skof van Dinsdag se marathondebat oor die staatsrede het op dramatiese wyse begin toe die EFF uitgestap het uit protes teen die spreekbeurt van die minister van openbare ondernemings, Pravin Gordhan.
#JongStemme: ‘Ek is 23 en ’n Christen’
Maar, ek is ook (amper) 24, en ek is ook in ʼn aktiewe liefdesverhouding met God. Én ek is ʼn Christen. Christen is nie net ʼn naam nie, dit is my identiteit. Dit beteken ek is een met Christus, en daarom wil ek Hom navolg in alles wat Hy van my vra.
Gedagte vir die dag: Toerekenbaar
Wat sal dit jou tog help as jy alles in die lewe bereik, maar jou diepste menswees ly skade? (Markus 8:36)