“Almal sien die prag en die praal aan die Durban July verbonde, maar die perde is egter slagoffers van dié bedryf.”
Lees meerAlles vir Saterdag 6 Julie 2019
Baba Sussex gedoop
Klein Archie is in ’n handgemaakte replika van die koninklike dooprok wat oor die afgelope 11 jaar deur koninklike babas gedra is, gedoop.
Polisie ondersoek dubbele moord in Hanover Park
Die man het verskeie skietwonde aan sy liggaam gehad en die vrou se liggaam het sowat tien meter van die man af gelê.
Fetus van 26 weke in asblik aangetref
Die fetus was gedeeltelik in ʼn plastieksak toegedraai.
6 jong vroue in Philippi doodgeskiet
Niemand is nog in verband met die moorde in hegtenis geneem nie.
Mboweni-twiets dui daarop dat ‘e-tol hier is om te bly’, sê DA
Mboweni het die afgelope paar dae verskeie twiets aan Makhura gerig waarin hy onder meer gesê het dat die e-tolstelsel nie onder sy toesig verwyder sal word nie.
2 sterf, 1 beseer in Soweto-skietvoorval
Die motor was oortrek met koeëlgate.
Geen bewyse dat OB se wag vergiftig is, sê polisie
Dié toetse het ook bevestig dat dit niks meer as ʼn maagvirus of moontlik kos is wat nie met sy stelsel akkordeer het nie.
Super-eindstryd: Kliniese Crusaders klop Jaguares
Wie kan teen sulke statistieke stry?
Organisasie vra vir strenger wette oor leeujag
Die International Network for Animals (NFA) het ʼn beroep op Suid-Afrikaanse besluitnemers gedoen om dringend aandag te gee aan die leemtes met betrekking tot wette…
Shoshaloza Meyl ontspoor op pad na Durban
Busse vanaf Pietermaritzburg sou vanoggend omstreeks 08:00 passassiers na hul onderskeie bestemmings vervoer.
N2 by Plett weer oopgestel
“Dié pad was die afgelope week weens gewelddadige betogings gesluit.”
Grootste aardbewing in dekades tref Kalifornië
Die aardbewing volg kort op die hakke van nog ʼn aardbewing van 6,4 wat dieselfde gebied Donderdag getref het.
Rooimiere kry toestemming om werk voorlopig voort te sit
Die opskorting het teenkanting uit verskeie oorde, onder meer van die VF Plus, ontvang.
87 in Kuba opgelei vang graad
Dit bring die totaal mediese dokters wat deur die program opgelei is en tans in verskeie Suid-Afrikaanse openbare hospitale reg oor die land werk op 731 te staan.
DA sê Ramaphosa kan nie OB se verslag ignoreer
Ten spyte van die party se standpunt oor Mkhwebane se bevoegdheid om die amp as openbare beskermer te beklee, is die DA egter steeds verplig om die integriteit van die openbare beskermer se kantoor as hoofstuk 9-instansie te respekteer.
Gedagte vir die dag: ’n Erfenis in die hemel
In sy groot ontferming het Hy ons die nuwe lewe geskenk deur die opstanding van Jesus Christus uit die dood. Nou het ons ’n lewende hoop op die onverganklike, onbesmette en onverwelklike erfenis wat in die hemel ook vir julle in bewaring gehou word. (1 Pet 1:3-4)