“Dit was lewensveranderend om hom te ken. Sy nederigheid was ongekend.”
Lees meerAlles vir Sondag 7 Julie 2019
Honderde liter skeepsbrandstof gestort in see by Algoabaai
’n Olie-opruimingsmaatskappy is vanoggend ontbied om die oliestorting te probeer beperk.
Aksieplan geaktiveer na vlaag moorde in Philippi
Die Wes-Kaapse polisie het ’n 72 uur-aksieplan geaktiveer ná verskeie moorde hierdie naweek in die ooste van Philippi in die Wes-Kaap gepleeg is.
Twee dood in vroegoggend-botsing
Vier ander het beserings in die ongeluk opgedoen.
Egpaar op hoewe oorval, aangerand
Die verdagtes het die kleinhoewe betree onder die voorwendsel dat hulle vleis by die egpaar wou koop.
Twee sterf in trompop botsing in Limpopo
Die mans is opslag dood.
Vier vas vir onwettige besit van perlemoen
Die polisie het ook op gereedskap wat gebruik word vir die voorbereiding van perlemoen beslag gelê.
Stevie Wonder moet nieroorplanting ondergaan
Wonder sukkel reeds al ʼn geruime tyd met sy gesondheid.
Verstekeling moontlik in Johannesburg by vliegtuig ingekruip
Dit beteken dat die man moontlik 15 ure in die vliegtuig se onderstel weggekruip het.
Bespoedig ondersoek na OB, vra VF Plus
Die party kry die indruk dat Busisiwe Mkhwebane se kantoor misbruik word vir interne gevegte in die ANC.
Boervrou verongeluk op pad terug van plaas
“Daardie deel van die pad is berug vir koedoes.”
Proteas sluit nagmerrie-toernooi met goeie wen af
Old Trafford-wen laat ondersteuners kopkrap oor hoe anders die toernooi kon uitgedraai het.
Twee vroue dood in boendoegeweld
Die polisie en mediese dienste is na die toneel ontbied waar hulle die vroue aangetref het. Hulle was sleg verbrand en die skare het in daardie stadium reeds uitmekaar gegaan.
Ramaphosa steek stokkie voor stryery op Twitter
Volgens Ramaphosa is die kabinet die geskikte platform om verskille uit te sorteer; nié sosiale media nie.
Gedagte vir die dag: Almal in die Vaderhuis
Ek het nog ander skape, wat nie van hierdie kraal is nie. Ek moet hulle ook lei. Hulle sal na my stem luister en hulle sal een kudde wees met een herder. (Joh 10:16)