Die myn is bekend vir sy geel stene, maar dit is die grootste een wat tot dusver gevind is.
Lees meerAlles vir Maandag 8 Julie 2019
Premiers geloof wat plaasaanvalle wil prioritiseer
“Dit blyk of die owerhede stelselmatig tot die besef kom dat plaasaanvalle nie net as ’n gewone misdaad beskou kan word nie.”
28 sterf in busongeluk
Minstens 28 persone is Maandag dood op pad na die bekende Taj Mahal in Indië.
Geen kwade gevoelens ná beskuldigings, sê hospitaal
Dr. Naing Soe, uitvoerende hoof van die hospitaal, het gesê hy onderneem om steeds die nodige sorg en behandeling te bied aan die gemeenskap van Pretoria.
14 vas wat glo reg in eie hande neem
‘n Polisiebeampte is ook tydens die voorval beseer.
Gemeenskap ontken brandstigting by skool
Die departement van onderwys in Gauteng het toegegee dat brandstigting by Katlehong Primary School moontlik nie die gemeenskap se handewerk was nie.
ToekomsVenster: Stukkie vir stukkie
Doen net wat jy vandag kan doen. God verwag nie meer van jou nie.
Video: Ondersoek ná metrobeamptes Jhb-vrou vaspen vir bloedtoets
“Dit is belangrik om kennis te neem dat ʼn polisiebeampte, ingevolge wetgewing, ʼn persoon wat weier om ʼn bloedmonster vir wetstoepassingsdoeleindes te gee, fisies in bedwang mag bring.”
Wen: ʼn Dramaskoolkursus saam met Brümilda
Met 40 jaar in Afrikaanse teater, televisie-en rolprentbedryf het Brümilda van Rensburg al vele toekennings ontvang – en nou wil sy twee gelukkige opkomende akteurs die kans gee om in haar diep voetspore te stap.
Samsa ondersoek oliestorting by Algoabaai
Volgens Samsa het die skeepsbrandstof tydens die hervul van ʼn skip oorgeloop.
Wil jy graag oorsee werk? Hier is ʼn paar opsies
Of jy nou lus is om ʼn verandering te maak net vir ʼn paar maande, ʼn jaar of twee of selfs daaraan dink om in Thailand af te tree, kan dié maatskappy jou help.
Malema se grondgrypsaak weer uitgestel
Malema se pogings om die Wet op Oproerige Byeenkomste as ongrondwetlik te laat verklaar, het al tot verskeie uitstelle in die twee sake gelei.
Faf du Plessis: ‘Dit sal moeilik wees om net weg te stap’
“Dié besluit sal waarskynlik voor ’n kaggelvuur met ’n glas rooi wyn in die hand geneem word.”
Die wêreld in foto’s – 8 Julie 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Riana Nel oor tragedie agter nuwe enkelsnit
“Ek en die seuntjie se ma het onlangs gesels oor hoe wonderlik dit is dat ʼn liedjie, wat ek in daardie oomblik op die begrafnis opgemaak het en later verder geskryf het, dié tipe impak op die publiek het.”
Nuwe wetgewing op pad teen plastiekafval
Sy het daarop gewys dat navorsing deur die Wêreld Ekonomiese Forum en die Ellen McArthur-stigting bevind het daar kan teen 2050 meer plastiek as vis in die see wees as huidige tendense nie stopgesit word nie.
Mens is nooit te oud vir liefde nie!
Dié twee verliefdes is albei ouer as 100 jaar.
MRK doen ondersoek ná maaiers in pasiënt se mond
Die ondersoek kom ná maaiers in die 52-jarige Sadick Ebrahim, ʼn pasiënt by die hospitaal, se mond gevind is. Maroela Media het vroeër berig Ebrahim is ʼn week na die voorval aan natuurlike oorsake dood.
Is daar ’n Dag Zero vir SA se universiteite?
Die toekoms van universiteite lê, myns insiens, ten beste in privaat en gemeenskapshande wat natuurlik gepaardgaan met gesonde korporatiewe bestuur, wêreldklasstandaarde en, natuurlik, sterk skenkingsfondse.
Nóg ʼn hoewe-aanval op Bokfontein
Dít volg sowat 24 uur nadat ’n egpaar oor die naweek ook op ’n kleinhoewe in dié omgewing oorval en aangerand is.