Busisiwe Mkhwebane, openbare beskermer, het Woensdag alles in die stryd gewerp om haarself te verdedig teen beskuldigings dat sy ʼn politieke spel speel.
Lees meerAlles vir Woensdag 10 Julie 2019
SAUK se geldelike hulp op pad
Ndabeni-Abrahams stamp glo koppe met die nuwe SAUK-raad en het ook deurgeloop onder opposisie LP’s in die parlement.
‘Poppie Nongena’-aktrise sterf
“Sy sal onthou word vir haar uitstekende bydrae tot die uitvoerende kunste.”
Ramos op interim direksie van OBK aangestel
Tito Mboweni, minister van finansies, het ná konsultasie met die kabinet ʼn interim direksie by die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) aangestel.
Vrou hoor Worcester-ontploffing waarin man beseer is
Elmien Koch het Woensdagoggend die slag gehoor toe ʼn gastenkwa in Worcester ontplof het, maar was onbewus daarvan dat haar man, wat minute vroeër werk toe gery het, op daardie oomblik uit sy bakkie moes kruip nadat dit aan die brand geslaan het.
Minister skilder rooskleurige prentjie oor mynbou-toekoms
In ʼn belangwekkende aankondiging het hy gesê daar word goed gevorder met boorgate in die omgewing van Beaufort-Wes om vas te stel hoe die grondwaterreserwes van die Karoo inmekaar steek.
ToekomsVenster: Maak oop die deur
Dié ervaring het my laat wonder oor mense, geleenthede, ervarings en ander goed wat aan die deur van ons harte krap en klop. Ongeag hoeveel geraas en ongerief dit veroorsaak het ons vooraf besluit dat ons dit nie gaan innooi nie. Waarom nie?
Johannesburg-man steeds vermis: ‘Jy besef die tyd stap aan’
“Ons huis is leeg. Jy voel hom, maar hy is nie daar nie.”
Minister moet misdaad in Wes-Kaap ‘prioritiseer’
Fritz het Cele ook gevra om die weermag as ʼn vredesmag in gemeenskappe te ontplooi sodat die polisie kan fokus op inhegtenisnemings en ondersoeke op plekke waar bendegeweld en misdaad hoogty vier.
Huldeblyke stroom in vir James Small
“Hy was een van die min regte legendes wat ons gehad het.”
Catzavelos nou ook voor gelykheidshof gedaag
Catzavelos het in die moeilikheid beland toe hy verlede jaar ʼn video van homself gemaak het waar hy in Griekeland die k-woord gebruik.
Tshwane-metro hou rekeninge eers terug oor kragtarief
Die Tshwane-metro het bevestig dat die besluit om elektrisiteitstariewe in die stad te verhoog voorlopig tot Maandag 15 Julie uitgestel is.
Luister: Anders skryf ode aan die Jakarandastad
“Of jy nou rugby op Loftus kom kyk het of hier studeer het – almal het iets gemeen met Pretoria.”
Die wêreld in foto’s – 10 Julie 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Rugbylegende James Small sterf
Hy het luidens berigte ʼn hartaanval gehad.
Video: Nuwe hoof op unieke wyse by skool verwelkom
ʼn Eerste dag by ʼn nuwe skool kan vir enigeen moeilik wees, maar dié nuwe skoolhoof het sommer per helikopter vir sy eerste skooldag opgedaag.
Strand gesluit ná haai branderryer byt
Die NSRI en die Ndlambe-munisipaliteit het swemmers en roeiers gemaan om in die lig van die voorval ekstra versigtig by die strand te wees.
Familielid van sakeman vas ná moord
ʼn 51-jarige vrou is in hegtenis geneem in verband met die moord op ʼn sakeman van Bloemfontein in die Vrystaat.
Forex-kursusse: ʼn Beginnersgids tot verhandeling
Forex-verhandeling is die koop en verkoop van geldeenhede met die doel om ʼn wins te maak. Hierdie kursus leer jou alles wat jy moet weet.
19-jarige weer in hof ná moord op medeleerder
Die beskuldigde beoog om onskuldig te pleit. Hy hou vol sy optrede was uit selfverdediging.