Federer en Nadal pak mekaar in Wimbledon-halfeindstryd.
Alles vir Donderdag 11 Julie 2019
Meer banktakke sal binnekort help met slim-ID’s
Daar is tans slegs 13 banktakke wat die diens bied – 12 in Gauteng en een in die Wes-Kaap.
Eindelik vry uit dwelmhel: ‘Ek moes óf ophou, óf ek sou myself doodmaak’
Op 15 was sy verslaaf en op 18 het sy in ʼn rolstoel opgeëindig. Maar vandag is sy ’n nuwe vrou wat saam met haar seuntjie uiteindelik die wêreld vierkantig in die oë kan kyk.
Nuuskommentaar: Opkoms van ’n ster kan koers van SA politiek verander
Inderdaad het die klimaat rondom politieke inkorrektheid die afgelope paar jaar baie verander.
#JongStemme: Wat beplan jy vir jou gemeenskapsdiensjaar vir 2020?
Vir die studente wat nou sit waar ek ’n jaar terug gesit het, doen jul navorsing goed. Maak seker julle weet wat julle op jul lys het en begin solank voorberei vir ’n jaar wat dalk die beste jaar van jou loopbaan gaan wees.
Vier sterf in Krugersdorp-botsing
Paramedici is omstreeks 18:15 na die toneel in Paardekraalweg in Luipaardsvlei ontbied.
Deurbraak ná moord op geliefde ‘pannekoektannie’
“Die tannie het nie ʼn vlieg skade gedoen nie. Die mense was verskriklik lief vir haar.”
Gordhan kap erg na OB in hofstukke
”Terwyl ek groot respek vir die kantoor van die openbare beskermer het, betwyfel ek die bevoegdheid, integriteit, wettige geletterdheid en grondwetlike begrip van sy bekleër rakende haar bevoegdhede, pligte en funksies.”
Ná verkiesing steeds min hoop vir Griekeland
Hoewel die stempersentasie in Sondag se verkiesing laag was, oorleef die demokrasie in Griekeland nog. Of dit genoeg gaan wees om Griekeland te red, word betwyfel. Griekeland se rol in Europa en verhouding met ander Europese lande moet herbedink word.
Gedagte vir die dag: Vra, en jy sal ontvang
Vra, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal kry; klop, en vir julle sal oopgemaak word. (Matt 7:7)