Die kommissie het aanvanklik sy besluit verdedig om die BLF se aansoek om registrasie as politieke party in 2016 te aanvaar.
Lees meerAlles vir Maandag 15 Julie 2019
Kaapstad se waterverbruik miljoene liters meer in 1 week
Hoewel damvlakke die afgelope week weens reën herstel het, maan die Stad Kapenaars om water spaarsamig te verbruik.
Karoo-boer skiet glo drie betogers
Dít volg nadat ontstoke betogers van Uniondale vanaf vroegoggend op die N9-snelweg asook R339 buite die dorp amok gemaak het.
6 swaar gestraf vir plaasmoord
Altesaam agt verdagtes is destyds in hegtenis geneem nadat ʼn groep mans in April 2016 op die plaas in die Swart Umfolozi-distrik naby Gluckstadt toegeslaan het.
Druk laai op om ambassadeur te herroep
Koloane was destyds Suid-Afrika se hoof van protokol en dit is hy wat aangedring het dat die vliegtuig daar land, al was dit onwettig.
Verhoorafwagtende dien klag teen bewaarders in ná ‘aanranding’
Haar seun is glo al verlede Sondag, in die vroeë oggendure, aangerand. Sy het eers Dinsdag daarvan te hore gekom.
Richard Wood: Verhoordatum eindelik bekend
“Ons weet nie hoekom hulle gedoen het wat hulle gedoen het nie. Ons weet nie hoekom hulle hom daar gelos en nie gehelp het nie.”
Zuma praat oor Guptas voor kommissie
“Ek het nooit iets onwettigs saam met hulle gedoen nie, ons was net vriende.”
ToekomsVenster: Beginsels vir ’n gelukkige lewe; jou lewenslyn
Tyd is min. Leef voluit vir Hom. Gryp die dag. Waardeer iemand.
Proteas vanaand weer in aksie ná puik oorwinning
“Dit is ʼn baie belangrike wenbeurt, want dit is gewoonlik hier waar ons vasval en dan lê ʼn moeiliker pad voor na die semi’s.”
SA se Impey juig oor skofsege
“Baie dankie aan almal wat by my gestaan en reeds soveel wonderlike boodskappe gestuur het.”
Stryd tussen Gordhan en OB raak vuil
Die stryd tussen die minister van openbare ondernemings, Pravin Gordhan, en die Openbare Beskermer (OB), adv. Busisiwe Mkhwebane, ontwikkel in ʼn vuil oorlog wat minstens een, en miskien albei van hulle, hul pos gaan kos.
Brandstofprys: Só lyk verwagting nou
Volgens die AA is die prys teen die middel van die maand gewoonlik ʼn goeie aanduiding van wat teen die einde van die maand gaan gebeur, hoewel die huidige politieke en ekonomiese aandrywers van die wisselkoers en die olieprys in dié stadium hoogs beweeglik is.
Brakpan-gesinsmoord: ‘Sy sou nooit so iets doen nie’
“Hy het verskriklik gelyk. Hy het gehuil en gebewe.”
Die wêreld in foto’s – 15 Julie 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Matiestudent wat val: ‘Ons het dadelik gemene spel vermoed’
“Taylië se hangertjie wat net spoorloos verdwyn het, het rooi ligte laat flikker; dit moes van haar nek afgeruk gewees het.”
Watwou, 007 nou ʼn vrou
Haar verskyning in die nuwe fliek word beskryf as ʼn “kardinale toneel” wanneer Bond uit sy aftrede in Jamaika ontbied en aan die nuwe 007-agent voorgestel word.
Zuma: ‘Daar was pogings om ontslae te raak van my’
Zuma het onder meer getuig dat hy al langer as drie dekades die slagoffer van “sluipmoordpogings” op sy karakter is.
Boer in plaashuis aangeval, hond doodgeskiet
Dit lyk of die aanvallers vir ʼn ruk buite die huis geskuil het, voordat hulle toegeslaan het.
BLF as politieke party gederegistreer
Andile Mngxitama het gesê die BLF het die beslissing verwag en gaan dit laat hersien. Hulle sal ook die stryd tot in die konstitusionele hof voer, indien nodig.