Die sanger Johnny Clegg is Dinsdag in die ouderdom van 66 oorlede.
Lees meerAlles vir Dinsdag 16 Julie 2019
Motshekga se begroting stel tevrede, mits geld reg bestuur word
Die Skoleondersteuningsentrum (SOS) is tevrede dat die minister van basiese onderwys haar begroting wil aanwend vir die bevordering van voorskoolse onderrig, robotika en die uitbou van inheemse tale.
Munisipale bestuurders moet sê oor oudits
Slegs 18 van die 257 munisipaliteite het skoon oudits ontvang.
Pasiënt in KZN-hospitaal vermoor
Die departement van gesondheid het Dinsdag gesê hy stel ondersoek in ná ʼn 63-jarige manlike pasiënt dood is toe ʼn ander pasiënt hom by ʼn hospitaal in Empangeni aangeval het.
Ondersoek maatskappye se staatskontrakte, sê Magashule
Ace Magashule, sekretaris-generaal van die ANC, het Dinsdag gesê ʼn ondersoek oor alle privaat maatskappye wat sake doen met die Suid-Afrikaanse regering is al lank agterstallig.
Pa, seun geskiet; hond byt ma tydens rooftog
Die polisie in Muldersdrift in Gauteng ondersoek ʼn saak van huisroof en poging tot moord ná ʼn aanvaller Dinsdagoggend op ʼn gesin se kleinhoewe toegeslaan het.
ToekomsVenster: Beginsels vir ’n gelukkige lewe; pasop vir die roofvoëls
God het goeie, uitnemende bedoelinge met jou. Leef voluit vandag.
Luister: André Schwartz stap ‘die pad’ met jongste soloalbum
Hy skerts dat ʼn kunstenaar nie weet hoeveel aanvraag daar sal wees vir ʼn nuwe album nie. “Jy weet nooit hoeveel mense dink jy sing vals nie,” lag hy.
‘Facebook-bedrieër’ se tweelingbroer ook agter tralies
Leon Rossouw, ʼn private speurder van Bloemfontein wat die ondersoek teen Marius Smit begin het, het gesê ʼn lasbrief is vir Werner se inhegtenisneming uitgereik, nadat hy nie sy verhoor oor ʼn diefstalsaak bygewoon het nie.
Video: 2 dood toe pendulum by pretpark in helfte breek
ʼn Video van die angswekkende oomblik dat die pretrit-toestel in twee breek, word intussen wyd versprei. Kyk hier na die video:
Die wêreld in foto’s – 16 Julie 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Tieners gevonnis vir die Evangelie en gered deur gebed
Eden* en haar vriende het die Here liefgehad en hulle het die Evangelie van Jesus onbevreesd en onbeskaamd gedeel. Hul passie is egter nie goed ontvang deur die teenstrydige godsdienstige leiers nie en hulle is sonder ʼn verhoor in ‘n Ethiopiese tronk gegooi.
Drie leerders vas ná skietvoorval by skool
Drie leerders van ʼn skool in Lenasia, suid van Johannesburg, is in hegtenis geneem ná ʼn skietvoorval Dinsdagoggend buite dié skool.
Luister in 3 minute: Minimumlone en rentekoerse bekyk
Gerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, bekyk in dié week se 3 minute, 3 sake die bemagtigingskommissie by MTN, minimumlone en afleggings asook die plaaslike rentekoers.
Peperduur breëbandkontrak met Tshwane-metro ter syde gestel
Die stad moes nadat die kontrak aangegaan is onder meer ʼn jaarlikse aanvangsbedrag van R278 miljoen betaal.
Só lyk situasie in Uniondale nou
Teen vanoggend was daar geen manier om in of uit Uniondale te beweeg nie en alle munisipale kantore asook die biblioteek is gesluit.
Marc Batchelor-moord: ‘Hy het nie verdien om só te sterf’
“My broer was ʼn interessante karakter en baie talentvol.”
Motshekga ondersteun moedertaalonderrig
Die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, het haar gedistansieer van die Gautengse LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi, se stellings teen Afrikaans as onderrigtaal, en ʼn sterk pleidooi vir moedertaalonderrig gelewer.
‘ArcelorMittal en staalbedryf se probleme hul eie skuld’
“As Amsa ernstig is om die Suid-Afrikaanse staalbedryf te red, moet die vervaardiger moeilike operasionele besluite neem terwyl so ʼn reddingspoging indrukwekkende beleidsbesluite van die regering sal vereis.”
Anel, Nico en kie weer saam op die grootskerm vir ‘Semi-Soet 2’
“Ek kan wel sê dit is nou agt jaar later en ons fokus dié keer meer op familie.”