Owerhede in die DRK het ʼn oproep vir kalmte gedoen nadat ʼn geval van die dodelike Ebola-virus in die stad Goma aangemeld is.
Alles vir Dinsdag 16 Julie 2019
Luister: Wiele2Wiele gesels oor Audi se gesinswa
Hierdie week verander Wiele2Wiele die stigma oor ʼn stasiewa wanneer hulle gesels oor die Audi RS4 Avant. Hulle gesels ook oor Volkswagen se ikoniese Golf GTi, vertel vir jou oor ʼn elektriese ‘Dakar’-renreeks wat op pad is en Ironman4x4 Suid-Afrika het belangrike nuus om te deel.
Johnny sit al regop ná fratsongeluk
Dié blondekopseuntjie praat egter minder ná die ongeluk.
Oosthuizen slaan saam met Koepka af
Altesaam 11 Suid-Afrikaners sal by die Britse Ope in aksie wees.
Jellievis so groot soos die duiker!
Kyk dié reusagtige jellievis!
Zuma: ‘Ek is gisteraand met die dood gedreig’
“Ek wil dit boekstaaf want ek sal na die kwessie terugkeer … die plan [om my dood te maak] is reeds geïmplementeer.”
Eerste enkelsnit vir jong straatsanger
Hy gaan homself slegs op gospelmusiek toespits. “Ek móét – dit is my roeping.”
Groot verhoging vir bestuurders in Tshwane-metro
Terwyl belastingbetalers in die hoofstad gebuk gaan onder verhoogde elektrisiteitstariewe en ander munisipale verpligtinge het die Tshwane-metro stil-stil ʼn salarisverhoging vir senior bestuurders geïmplementeer.
Raadslid, vrou in KwaDukuza gewond
Aubrey Baardman se vrou is ook in die voorval gewond. Hulle kind, wat saam met hulle in die voertuig was toe die voorval gebeur het, is ongedeerd.
Ongerymdhede by EOH oopgevlek
Die maatskappy het te midde van die aankondiging ook bekend gemaak dat drie van sy direkteure bedank het.
SA skoolrugbyspanne is gekies
Skoolbokke sal kragte teen Argentinië, Wallis, Engeland en Frankryk meet.
Talle skole tydens vakansie geplunder, besteel
“Die gemeenskap self is egter ons beste verdediging. Terwyl ons nie vra dat mense self ʼn oortreder probeer keer wat ʼn skool vandaliseer nie, vra ons bloot dat jy ʼn oproep na die polisiestasie maak om dit aan te meld.”
43 mense dié naweek in Wes-Kaap vermoor
Van dié moorde is gepleeg in gebiede waar juis meer polisielede ontplooi is.
‘STROOP’ kry 20ste kroon!
Suid-Afrika se baanbreker-dokumentêre rolprent STROOP: Journey Into the Rhino Horn War het onlangs die gesogte Genesis-prys in die kategorie vir die Uitstaande Bridgitte Bardot Internasionale Dokumentêre Vollengte Rolprent in die VSA gewen.
Protea-netbalspan laat krieket-eweknie bloos
Jamaika-temmers is onoorwonne in Liverpool.
Pillay wil eie hersiening van OB-verslag vra
Pillay sê hy steun Gordhan se hofaansoek, maar dat hy ook sy eie gaan bring, omdat Mkhwebane hom by wangedrag, wanbestuur en misdadigheid betrek.
Wen: Bennie Boekwurm se mooiste sprokiesboek
Daar is generasie wat goed sal onthou as dié woorde gesing word, is dit storietyd en nou kan ʼn jonger geslag weer nader skuif om van die wêreld se gewildste sprokies te kom saamluister.
Resep: Sjokolade-en-tiramisu-koek
Partykeer moet jy jou gaste of gesin met ʼn uitspattige koek bederf!
Riana kort op Ricus se hakke op Afrikaanse Top-20
Die gewilde sangeres en liedjieskrywer het onlangs in ʼn onderhoud met Maroela Media vertel van die tragedie agter die inspirasie vir dié liedjie.
Uitdrukking: Geen haan sal daarna kraai nie
Daar skuil ‘n oulike legende agter die uitdrukking “geen haan sal daarna kraai nie” wat gebruik word om te verwys na iets wat ‘n geheim sal bly .