As oudpres. Jacob Zuma se eerste dag van getuienis voor die Zondo-kommissie ’n aanduiding is van wat die res van die week gaan gebeur, wag daar ’n fassinerende verloop.
Alles vir Dinsdag 16 Julie 2019
Oudsokkerspeler Marc Batchelor vermoor
Die motief vir die aanval is in dié stadium nog onbekend.
160 in hospitaal ná chemiese stof by skool
Dit is in dié stadium steeds onbekend presies wát die stof was. Dit vorm deel van die polisieondersoek.
Vier vermeende stropers in Kaapstad vas
Hulle word aangekla ingevolge die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur en Biodiversiteit (Nemba).
Menseregtekommissie skeer nie almal oor dieselfde kam
Suid-Afrikaners verloor toenemend vertroue in dié grondwetlike instelling om rassisme en haatspraak behoorlik te monitor en om kragdadig op te tree teen enige vergrype wat menseregte sou skend, skryf Jan Bosman.
Gedagte vir die dag: Die Here sal jou nie in die steek laat nie
Sommige vertrou op strydwaens en ander op perde, maar óns, ons vertrou op die Naam van die Here ons God. (Psalm 20:8)