“Dit is uiters betreurenswaardig dat, ondanks al ons pogings, mariene wildlewe en veral bedreigde spesies soos die Afrika-pikkewyn, seergekry het.”
Lees meerAlles vir Donderdag 18 Julie 2019
VF Plus verwelkom Ramaphosa se veroordeling van plaasmoorde
Dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier, het gesê die party stem saam met Ramaphosa dat élke moord in Suid-Afrika veroordeel moet word.
James Small: ‘Ons was almal lief vir hom’
“My blywende indruk van James is sy vrygewige gees. James het altyd alles gegee.”
Dodetal styg tot 33 ná brand by Japannese animasie-ateljee
“Waarom op aarde is sulke geweld nodig?” het maatskappypresident Hideaki Hatta gesê.
Ramaphosa verdedig Gordhan, swyg oor OB se bevindings
“As minister Gordhan of enige lid van hierdie administrasie enige antwoorde op iets moet verskaf, moet hulle verantwoordbaar gehou word.”
ToekomsVenster: As alles verkeerd gaan
Wees getroos, as die vyand op jou toesak is jy waarskynlik besig met iets belangrik. Ons bid tog, laat U Koninkryk (ook deur my) kom.
Seun veg steeds om lewe ná Muldersdrift-roof
“Hy veg om sy lewe, maar hy veg hárd. Hy het almal se gebede baie nodig.”
Video: Beesvrektes nie weens ‘politieke motiewe’
“Ons glo nie dat enige vuilspel vermoed word nie en meen dat die video versprei word om die boerderygemeenskap te destabiliseer.”
Instagram wil angel uit sosiale media haal met nuwe funksies
Dié funksies is in reaksie op navorsing wat toon dat sosiale media dikwels ʼn negatiewe uitwerking op mense, veral jongmense, se geestesgesondheid en selfbeeld het.
DA klop Good naelskraap in George
Die tussenverkiesing is met ongewoon groot aandag dopgehou deur belangstellendes in die politiek.
Resep: Appelpoeding
Kaneel en appel is die perfekte kombinasie.
Uniondale-boere verskyn in hof
Dié twee mans het vanoggend in die George-landdroshof verskyn op aanklagte van poging tot moord.
Die wêreld in foto’s – 18 Julie 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Horn word geleidelik vinniger
Wen 100 m in ’n tyd van 11.14 s in Frankryk.
Vrystaat-plaasmoord: Verdagtes verskyn in hof
Een van die verdagtes is voorlopig vrygelaat.
Hiér is die 20 beste hospitale
Vanjaar se lys deur Discovery Health is die vyfde van sy soort en spog met vyf nuwelinge.
Drie brand dood in gru-botsing
Die ongeluk het kort ná 08:00 vanoggend op die N2, naby die Komga-afdraai na Butterworth, gebeur.
Foto’s: Hiér asem jy erfenis in
Een van die vele aangrypende verhale is die van klein Japie Berg wat in ‘n konsentrasiekamp dood is. Op sy sterfbed het hy ‘n skroefie vir sy ma gegee en gevra dat sy dit asseblief vir sy pa moes gee om die plaas weer mee op te bou.
Jong sussies wil wêreldrekord laat spat vir kinderhospitaal
“Ek wil hê mense moet dink dis onmoontlik sodat ons vir hulle kan wys enigiets is moontlik.”
WK premier sê polisie het stryd teen misdaad verloor
“Omtrent die helfte van ons speurders het nie ʼn vuurwapen nie. Ek kan jou verseker bendelede het wapens en baie daarvan kom uit die polisie se eie arsenaal.”