Dit is ʼn omvattende en ingewikkelde regsdokument van 106 bladsye wat ernstige bevindings teen onder andere Ramaphosa bevat.
Lees meerAlles vir Vrydag 19 Julie 2019
Chirurg en pa sterf in botsing
Twee kinders, glo die chirurg se kinders, is ook in die botsing beseer.
Eskom-werker lank tronk toe vir kabeldiefstal
Ziphozonke Daniel Ntuli (33) is in die Middelburg-streekshof in Mpumalanga skuldig bevind op twee aanklagte van kabeldiefstal.
Noordwes: 3 mees gesoekte misdadigers, 246 ander vas
Die polisie in Noordwes het die afgelope week drie mees gesoekte misdadigers en 246 ander verdagtes in die provinsie in hegtenis geneem.
Jiba, Mrwebi moet nou sê oor heraanstelling
Die parlement se portefeuljekomitee oor justisie en die gekose komitee oor veiligheid en justisie het Vrydag ʼn gesamentlike sitting gehou waartydens die besluit geneem is.
OB-verslag: Ramaphosa, opposisiepartye reageer
Die DA het intussen te kenne gegee dat hy strafregtelike klagte teen Ramaphosa aanhangig sal maak.
Zuma sal wel weer voor kommissie verskyn
Oudpres. Jacob Zuma het hom Vrydag eers aan die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping onttrek voor hy later ingestem het om in ʼn latere stadium sy getuienis voort te sit.
ToekomsVenster: Beginsels vir ’n gelukkige lewe; moenie spartel nie
Daar is waarheid in ds. Izak se woorde. As jy spartel gaan jy onder. As jy tot rus kom bly jy verrassend behoue. Mag jy vandag sy teenwoordigheid beleef.
Vrystaat-plaasmoord: Verdagte voorheen glo betrokke by aanvalle
“Hy is ’n bedreiging vir die gemeenskappe. Sodra jy sy naam hoor, is almal weer op hul hoede.”
Aros huldig nuwe rektor amptelik in
Volgens Aros se bemarkingbestuurder, het die private Christelike hoëronderwysinstelling wat grade in onderwys bied ʼn nuwe era betree met die inhuldiging.
PepsiCo maak aanbod vir SA kosgroep
Dit sal die bekende plaaslike produkte in die VSA se hande plaas en tot die denotering van Pioneer Foods op die plaaslike aandelemark lei.
Waldemar Schultz terug op die kassie vir ‘Die Byl’
“Ek het vir sowat vier uur met die skrywers en vervaardigers om ʼn tafel saam met Piet gesit en ons het ʼn asemrowende gesprek gehad.”
Weldoeners gee 45 kinders nuwe kans op die lewe
“Dit sal my nooit ophou verbaas om te sien hoe ons luisteraars en Suid-Afrikaners oor die algemeen na vore tree wanneer daar ʼn oproep om hulp is nie.”
Klag teen Uniondale-boere verander
“Die aanname is dat albei boere doelbewus op betogers geskiet het. Dit is nie die geval nie. Hulle het waarskuwingskote afgevuur.”
Motsoeneng aan Zuma: ‘Ek het jou gewaarsku’
“Ek het vir hom gesê hierdie mense gaan hom in die tronk stop. Ek het hom gewaarsku en steeds is hy lief vir hulle.”
Foto’s: Piepklein perdjie ‘’n wonderwerk’
“Almal het my aangeraai om haar eerder van kant te maak, maar sy het ons almal verkeerd bewys. Sy is ʼn klein vegtertjie.”
Weermag in Wes-Kaap ‘goeie korttermynoplossing’
Burger sê die ontplooiing van die weermag moet gesien word as die eerste stap om ʼn klimaat te skep om planne gereed te kry om sosio-ekonomiese en infrastruktuurontwikkeling reg te ruk.
‘Doodsvonnis’‑diagnose laat digter triomfeer
Dokters het destyds toe hy net twee jaar oud was vir sy ouers gesê dat hy net nog drie jaar sou leef. Drie dekades later laat hy steeds medici op hul neuse kyk.
‘Ek is g’n ystervrou,’ sê ma wat eie baba in kar vang
Madelein en Karl was nie eens vyf minute van die huis af weg nie, toe sy vir haar man sê die baba is besig om gebore te word.
Ma wat glo gestremde kind vasbind in hof
Die polisie het die gestremde kind aangetref waar sy op die vloer in ʼn kamer sit waar sy aan ʼn stoel vasgebind is.