Vergeet maar voorlopig van die Springbokke se sogenaamde tweede span.
Lees meerAlles vir Saterdag 20 Julie 2019
Rare Siamese tweeling ná maande in hospitaal ontslaan
“Ons is so opgewonde oor die toekoms.”
Vyf brand dood in gru-ongeluk
“Nadat die brand geblus is, is meganiese toerusting gebruik om die liggame uit die motor te verwyder.”
Seun (15) voor huis doodgeskiet
Gemeenskapslede wat die skote gehoor het, het hulle na die toneel gehaas en die seun op die grond met verskeie skietwonde aangetref.
Voertuie brand ná gewaagde transitoroof in Rustenburg
“Ses verdagtes het met outomatiese wapens uit die voertuie gespring.”
Protea-netbalspan verloor naelskraap
Netbal maak ’n mens trots om ’n Suid-Afrikaner te wees; die span verdien steeds daardie bonusse.
Maanlanding: 50-jarige herdenking
Die groot oomblik het op 20 Julie 1969 gekom toe die landingstuig, die Eagle, op die maan geland het.
Warmlugballon val buite Pretoria
ʼn Warmlugballon het Saterdagoggend in Soshanguve, noord van Pretoria, neergestort.
Modelbaas uiteindelik gevonnis
Die modelbaas Dawie de Villiers, wat meer as twee jaar gelede skuldig bevind is aan onder meer verkragting, seksuele aanranding en bedrog, is uiteindelik die week gevonnis.
Vakansieverblyf-‘slenter’: Vrou weer in hof
ʼn Vrou wat na bewering dosyne voornemende vakansiegangers mislei het met besprekings vir verblyf in gastehuise in die Suid-Kaap het die week weer in die hof verskyn.
Veroordeling van plaasmoorde verwelkom, maar …
Ramaphosa het tydens sy repliek op die presidensie se begrotingsdebat in die parlement die aankondiging gemaak.
Veiligheidswag in hof ná dood van leerder
Volgens berigte het betogende lede van die gemeenskap en veiligheidswagte by die myn slaags geraak waarna skote afgevuur is.
Man op parool terug tronk toe ná 4 moorde
Hy is in 2010 op parool vrygelaat.
Soveel kos weermag se ontplooiing in Wes-Kaap
Volgens Ramaphosa sal lede van die weermag van 18 Julie tot 16 September in die Wes-Kaap ontplooi wees.
Gedagte vir die dag: Beloftes vervul
Berge kan padgee, heuwels kan wankel, maar my liefde vir jou sal nooit verdwyn nie, my vredesverbond met jou sal nooit wankel nie, sê die Here, wat jou liefhet. (Jes 54:10)