“Tydens die sessies gesels sy met die inwoners en help hulle om oor die honde se pelse te vryf. En vir ʼn wyle is dit dan asof hulle weer op ʼn gelukkige tyd en plek saam met ʼn vierpotige vriend is.”
Alles vir Dinsdag 23 Julie 2019
ʼn Pizza-rok vir jou troudag
As jy gaande is oor pizza en nie in ʼn tradisionele troue belangstel nie, sal dié kompetisie beslis jou aandag trek.
Minister se slegte nuus oor Eskom
Die minister van finansies, Tito Mboweni, het aangekondig dat die staat in die huidige finansiële jaar nog ʼn reusebedrag aan Eskom gaan gee.
Matie-kaptein wil kleim by Cheetahs afsteek
“Dis die mooi ding van rugby – die vriende wat jy deur die spel maak, sal altyd daar wees.”
Affies rou ná dood van skrander leerder
Die Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies) is in rou gedompel ná die dood van Ian Visser, ʼn gr. 12-leerder van dié Pretoriase spogskool.
Racheltjie de Beer-fliek ʼn verhaal van dapperheid, liefde
Die amptelike plakkaat van die Afrikaanse rolprent, Die Verhaal van Racheltjie de Beer, gee kykers ʼn gevoel van wat om van dié rolprent te verwag – ʼn verhaal van verlies, dapperheid, opoffering en onwrikbare liefde.
‘The Lion King’ kraai koning by loket
“Avatar” is intussen ook onttroon as die rolprent wat die meeste nog by die loket verdien het.
Brakpan-gesinsmoord: ‘Die seer lê baie diep vandag’
“Tot vanoggend het ek gehoop ek gaan wakker skrik en besef dit was net ’n nagmerrie.”
Nampo Kaap moet plaaslike ekonomie ontsluit, sê kenner
“Die potensiaal van die Wes-Kaapse ekonomie moet ontgin word en Nampo in hierdie provinsie kan help om dit te ontsluit.”
Resep: Koolrolletjies
Die gereg word in ʼn prutpot voorberei!
Familielid vas ná moord op jong vrou van Springs
Die man wat beskuldig word van die moord op die 19-jarige Rosemary Mulder van Springs verlede Woensdag, het vroeër dieselfde dag uit aanhouding by die Springs-landdroskantoor ontsnap.
SA rolstoelster wen Switserse tennistitel
“Dit was ’n moeilike pad wat ek moes stap om tot hier te kom, aangesien ek maar met my gesondheid die afgelope jaar gesukkel het.”
Vlog vol waarheid: Word jy deur die horlosie regeer?
Ons leef in ʼn era waarin almal se lewens ʼn dolle gejaag is en dikwels sonder dat ons dit agterkom, begin tyd ons lewens regeer. In hierdie vlog, spesiaal vir jongmense, gesels jeugpredikant Mauritz Zietsman hoe jy kan verseker dat jy jou tyd spandeer op dít wat werklik belangrik is.
Klubs, sjebiens, vriende, vyande, en ander diewe
“Vir ʼn taalagie soos ek, is dié kromgetrekte woordbetekenisse behoorlik fassinerend.” Sophia Kapp deel ‘n paar lekkertes.
Nuuskommentaar: OB ’n staatskaping-vyfdekolonner?
Die Konstitusionele Hof se meerderheidsuitspraak waarin die omstrede Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, erg gelooi is, durf nie maar net gevolgloos wees nie.
Vandag se sportnuus
Kolisi oefen weer saam met Streeptruie.
Ricus en Snotkop klou aan no. 1-posisie op Top-20
Dit lyk asof aanhangers net nie genoeg kan kry van Ricus Nel en Snotkop se “Boerepompie”-treffer nie!
Dokumentêr oor Tolla van der Merwe op pad
“Ons is op soek na videomateriaal wat nie in die handel beskikbaar is nie,” het Wicus van der Merwe, Tolla se seun, gesê.
Lesersbrief: Om ’n boer te wees
Ek wil op my medeburgers en -geloofsgenote ’n beroep doen: Los kleinlike verskille. Staan saam teen ongeregtigheid. Moenie vra wie dit gaan doen nie. Slaan jou hand aan die ploeg. Staan saam en wees die verskil.
Moedertaalonderrig in Namakwaland kry inspuiting
Moedertaalonderrig in Suid-Afrika het ʼn hupstoot gekry met die nuus dat die Noord-Kaapse regering besluit het om weer onderrig in Nama in te stel in skole in Namakwaland nadat dit jare lank nie die geval was nie.