Die rowers het die wagte by hul transitovoertuig ingewag toe hulle met die geld uit die sentrum na die voertuig gestap het.
Alles vir Dinsdag 23 Julie 2019
’n Vae bedrag vir die NGV, maar wat is die werklike koste?
Einde ten laaste is daar darem nou ’n newelagtige syfer aan die NGV geheg, maar die koste van versnelde emigrasie van gesondheidsberoepslui en belastingbetalers, verhoogde belasting, ’n genasionaliseerde privaat gesondheidsorgsektor en verdere regeringsonbevoegdheid moet nog bereken word.
Kan jy ʼn vredemaker wees?
Suid-Afrika, ons geliefde geboortegrond, gaan gebuk daaronder. Ons kom daarvan nie vry nie, al probeer ons hoe hard. Dit is net God, sy reddende genade en die inwerking van die Heilige Gees wat ons stelselmatig al hoe meer vernuwe en verander om die karakter van Jesus in hierdie wêreld te vertoon.
‘Ontploffing by munisipaliteit is terreur’, sê LUR
“My eerste gedagte was dat ʼn vuurwapen van een van die veiligheidsbeamptes afgevuur is, maar toe sien ek hoe rook deur die deur borrel en dis toe ons bang word.”
Vermiste outistiese broers dood gevind
Die twee broers was albei outisties en kon nie praat nie.
Bouers en brekers – die twee gesigte van Suid-Afrika
Suid-Afrika roep, nee, pleit vir meer bouers. Mense wat elke dag ʼn positiewe en konstruktiewe verskil maak, wit en swart. Mense wat hulle talente ontsluit en aanwend tot voordeel van ʼn groter gemeenskap en uiteindelik ʼn beter Suid-Afrika.
Gedagte vir die dag: Moenie jou liefde laat verflou nie
Ek het dít teen julle: julle het My nie meer so lief soos aan die begin nie. (Openbaring 2:4)