Die polisie se ondersoek na die voorval waar ʼn student van die Universiteit Stellenbosch (US) in Mei vanjaar uit die Serruria-koshuis se venster geval het, het tot ʼn saak van strafbare manslag gelei.
Lees meerAlles vir Donderdag 25 Julie 2019
Invoertariewe ‘katastrofies’ vir die ekonomie
Suid-Afrikaanse vleisvervaardigers het Donderdag gewaarsku dat ʼn oorhaastige besluit, om invoertariewe te hef op hoenderprodukte van nie-EU- en SAOG-lande, tot ʼn tekort aan pluimvee in plaaslike markte kan lei en plaaslike vervaardigers sal nie aan die aanvraag kan voldoen nie.
Paramedici, brandbestryders gaan betoog in Jhb-middestad
Brandbestryders en paramedici van Stad Johannesburg gaan Vrydag ʼn optog in die middestad hou ná ʼn reeks aanvalle op nooddienspersoneel.
Grondkwessie lei tot vurige debat in parlement
Die Nasionale Vergadering het vanmiddag die ad hoc-komitee oor die hersiening van artikel 25 van die Grondwet om onteiening sonder vergoeding te vergemaklik, weer ingestel nadat die kwessie tot ‘n vurige debat gelei het.
Vermeende huisrower doodgeskiet
ʼn Verdagte is tydens ʼn skietery met die polisie dood ná ʼn afgetrede sakeman en sy vrou by hul huis in Weenen in KwaZulu-Natal aangeval is.
Vermeende dwelmmuil Vrydag in hof
Henicha von Wielling (21), wat by OR Tambo Internasionale Lughawe in hegtenis geneem is in verband met die besit van dwelmmiddels ter waarde van R1 miljoen, sal na verwagting Vrydag in die landdroshof in Kempton Park verskyn.
Nóg aanklagte teen vermeende reeksverkragter
Die verdagte staan tans tereg op 19 aanklagte van verkragting wat in Pretoria-Wes, Atteridgeville en Vuwani in Limpopo plaasgevind het.
Komitee aangestel om artikel 25 van die Grondwet te wysig
Die Nasionale Vergadering het Donderdag ingestem om ʼn veelparty ad hoc-komitee aan te stel om te begin met wetgewing om artikel 25 van die Grondwet te wysig.
ToekomsVenster: Beginsels vir ʼn gelukkige lewe; was dié brandreuk af
Watter reuk kleef aan jou klere? Waarmee is jy besig? Bring dit lewe of bring dit doodsheid?
Ford-aanleg in Silverton gaan van krag tot krag
In ʼn mark waar politieke onsekerheid en wispelturige wisselkoerse amok maak met handel in Suid-Afrika, is dit gerusstellend dat dit só goed gaan by Ford.
Vrou vlug oor draad, deur bosse van hoewe-aanvallers
“Hulle het probeer om haar op die vloer te kry, maar as jy lê, het jy die geveg verloor. Toe hulle haar met die yster slaan, was sy eers half deurmekaar, maar sy het aangehou baklei.”
Want soms moet iemand jou rug vryf…
Ná ʼn tydjie begin ek sukkel om te fokus: Is dit twee hande wat daardie seer knoppe in my skouers so lekker uitvryf, of is daar dalk vier? Is sy aan my linkerkant of my regterkant? Lê ek op my maag of op my rug …?
Vrystaat-plaasmoord: Verdagtes doen nié aansoek om borgtog
Die verdagtes het ook versoek dat geen foto’s van hulle geneem word nie aangesien hulle vir hul lewe vrees.
Taalgebruik: lei, ly
Die woorde “lei” en “ly” klink dalk dieselfde, maar hul betekenisse verskil. Maak seker dat jy nie die verkeerde spelling gebruik nie!
‘Skrap e-tol, stel spesiale heffing in’
Pres. Cyril Ramaphosa het vroeër vandeesmaand ʼn taakspan bestaande uit die minister van vervoer, Fikile Mbalula, die minister van finansies, Tito Mboweni en die Gautengse premier, David Makhura, aangestel om ʼn oplossing vir die krisis oor die e-tolstelsel te vind.
Die wêreld se rykste sportsterre
Forbes het vroeër die Top-100 rykste sportsterre ter wêreld bekend gemaak.
Wen: Boeke vir tieners
Drie gelukkige lesers staan elk die kans om Blits 1: Perlemoendiewe en Blits 2: Operasie Hoërskool te wen!
Akteur aangekondig vir hoofrol in Elvis-fliek
Volgens berigte het Ansel Elgort, Harry Styles en Miles Teller almal oudisies afgelê om die rol van Elvis Presley te speel.
Man verlam ná rooftog se droom bewaarheid
Francois se hele wêreld het 13 jaar gelede in ’n oogwink verander toe hy tydens ’n rooftog buite ’n bank in Randfontein in die rug geskiet is.
Boekresensie: Leesstof vir feitevrate
As jy van feite hou en graag wil weet hoe dinge werk, sal jy die volgende twee boeke baie geniet.