“Die slagoffer het geweier totdat hulle hom met ʼn warm strykyster gemartel het en gedreig het om sy vrou dood te maak.”
Lees meerAlles vir Saterdag 27 Julie 2019
Steek OB vinnig in die pad, vra stigting
Hy het bygevoeg gegewe die belangrikheid van die amp wat Mkhwebane beklee, en die geweldige mag van dié posisie en vertroue wat die publiek in die OB plaas, is elke dag wat Mkhwebane in die pos aanbly skadelik vir die integriteit van die amp.
Twee tereggestel ondanks pleidooie van menseregtegroepe
Bahrein het twee mense tereggestel wat in ʼn terreursaak skuldig bevind is, ondanks internasionale versoeke vir genade te midde van kommer dat die mans nie ʼn regverdige verhoor gehad het nie en deur marteling gedwing is om bekentenisse af te lê.
Nog ʼn brons vir SA se Chad le Clos
Chad le Clos het Saterdag Suid-Afrika se derde medalje by die Wêreld-langbadkampioenskap in Suid-Korea ingepalm toe hy ʼn bronsmedalje in die 100 m‑vlinderslag verower het.
Polisietoerusting, dwelms tydens klopjag gevind
Lt.genl. Elias Mawela, provinsiale polisiekommissaris in Gauteng, het opdrag gegee dat ʼn dringende ondersoek op provinsiale vlak gedoen word om vas te stel hoe die SAPD se beskermende toerusting in misdadigers se hande beland het.
Wallabies trek Pumas se tande… ook maar net-net
Australië het Saterdagaand in Brisbane sy Rugbykampioenskap‑kragmeting teen die Argentynse Pumas met 16 – 10 gewen het, nadat die Aussies rustyd met 10 – 3 voor was.
152 vuurwapens by oudsekuriteitsfirmas gevind
Polisiebeamptes in Limpopo het vandeesweek op 152 vuurwapens beslag gelê tydens ʼn operasie om sekuriteitsondernemings op te spoor wat toegemaak het sonder dat hulle die maatskappy se vuurwapens by hul werknemers teruggekry het.
Matie wat sterf ‘het diep spore getrap’
Die Hopley-gesin is nog in skok oor die skielike dood van hul “engelkind en klein boetie”. Woensdag was Leandró nog ʼn blakend gesonde, lewenslustige eerstejaar. Donderdagoggend is hy vanaf Huis Visser na ʼn hospitaal gehaas.
Bloedsweet en toe ’n oomblik van (bril)Jantjies!
Plaasvervanger-skrumskakel se drie en Pollard se skop maak sake gelykop in Wellington.
Caroline en Heinrich se ‘grootste seën op perfekte tyd’
“Ons is so opgewonde! Dit is net die grootste geskenk wat ons kon kry.”
Foto’s: 8 dood, 60 beseer toe twee aardbewings tref
Volgens die nuusinstansie is twee pasgebore babas, onderskeidelik tien dae oud en vyf dae oud, onder die oorledenes.
Universiteitsgemeenskap in rou ná eerstejaar sterf
“Leandró se glimlag, omgee-hart en passievolle lewensuitkyk was aansteeklik.”
Fitch sien nie lig in SA tonnel
Die graderingsagentskap het gesê die toenemende begrotingstekort weens laer BBP-groei en verhoogde besteding, insluitend die regering se finansiële reddingsboeie aan sy eie staatsinstansies, veral Eskom, skep kommer oor die land se ekonomiese groeipotensiaal.
Bedrieër probeer weer borgtog kry
Lida Potgieter (62), die vrou van eMalahleni (Witbank) wat vroeër skuldig bevind is op 737 aanklagte van bedrog, gaan weer ʼn poging aanwend om op borgtog vrygelaat te word.
Kabinet het goeie nuus oor beleggings
Die kabinet het vandeesweek goeie nuus gehad oor buitelandse investering van miljarde rand in die land.
Huldeblyke stroom in vir geliefde SA skrywer
“Briljante skrywer, meer briljante mens. My hart is stukkend. ’n Reus het gaan rus.”
Gedagte vir die dag: Meer geloof
Die apostels sê toe vir die Here: “Gee ons meer geloof.” (Lukas 17:5)