Die finale weergawe van ons ATKV-Winterskool-wenner se gedig, “Kinderprente”
Alles vir Woensdag 31 Julie 2019
10 000 treë per dag sorg glo nié vir ’n langer lewe
Sedert ons die fiksheidshorlosies aangeskaf het, is ek en my verloofde in ’n verbete treë-stryd gewikkel.
Chaos breek weer uit in Pta-middestad
Minibustaxi’s moes by versperde kruisings omdraai en alternatiewe roetes soek terwyl talle winkels hul deure gesluit het voor die aankomende skare.
Driejarige se leweroorplanting ‘tweede kans op lewe’
“Een sterfte is al klaar te veel. Ons kan dit verhoed.”
3 SA stede haal nuwe lys van gevaarlikste plekke
Drie van die 50 gevaarlikste stede ter wêreld is volgens ʼn nuwe studie in Suid-Afrika.
Kansel wink vir verlamde rugbyspeler ná botsing
“Vandat sy in my lewe is, het alles verbeter. Sy het my weer normaal laat voel.”
‘Boer soek ʼn vrou’-paartjie binnekort voor die kansel
“Ek is so opgewonde oor al die nuwe dinge wat voorlê. Om die huis mooi te maak, en die plaaslewe, en ʼn vrou te wees vir Carl.”
ANC Jeugliga se militêre kamp: ‘Hulle moet kom verduidelik’
“Dit is onder ons aandag gebring dat die bedoeling is om burgers in oorlogvoering op te lei en dit is beslis teen die waardes van ons vredeliewende kampplek.”
Nog ʼn verdagte vas ná moord op toeris
Die ander verdagtes in die saak het Maandag in die Wynberg-landdroshof verskyn.
Luister in 3 minute: Grond, graderingsagentskappe en buitelanders wat groet
In 3 Minute, 3 Sake bespreek Sakeliga hierdie week die presidensiële adviespaneel se grondverslag, die graderingsagentskappe se kommer oor Eskom en buitelanders wat besig is om hul Suid-Afrikaanse bates teen ʼn rekordspoed te verkoop.
Video: Die rob wat kom blad skud het
Internetgebruikers koer oor ʼn rob wat van naby kennis gemaak het met ʼn skubaduiker.
Elizabeth kry haar adrenalien-doepa op haar ski’s
Tukkie-student is SA se junior én senior ski-kampioen!
‘Korrupsie in SAPD endemies’
Erger nog is die uitleen van wapens wat reeds in misdade gebruik is of vrywillig deur die lede van die publiek vir veilige bewaring ingehandig is.
Drie in hof ná Jhb-man verdwyn: ‘Niks maak sin nie’
Vriende en familielede het Dinsdag met plakkate en swart ballonne buite die Johannesburgse landdroshof saamgedrom.
Só lyk die suikervlakke in koeldrank
Het jy geweet daar is meer suiker in Grapetizer as in Red Bull?
Resep: Russiese worsieslaai met Franse slaaisous
Dié worsie en-pastaslaai sal jou voete onder jou uitslaan.
Vandag se sportnuus
Ruan Pienaar kan vir Cheetahs teen Lions speel.
Nuuskommentaar: Die era van “Sturm und Drang” kondenseer in ANC
Dit lyk of die tweestryd tussen pres. Cyril Ramaphosa en die Magashule-faksie nou ʼn element van ’n magspolitieke oorlog begin aanneem, en dat Magashule moontlik ná die naweek met ’n kortkop voorloop.
Suzuki kry turbo-hupstoot
Suzuki het vandeesweek sy splinternuwe Boosterjet 1.4 viersilinder-turbopetrolenjin met direkte brandstofinspuiting in Suid-Afrika bekendgestel.
Syfers wys Orania is op ’n volhoubare groeipad
Om ’n nuwe dorp en ekonomie tot stand te bring is egter makliker gesê as gedaan en dit verg besonderse deursettingsvermoë en ondernemerskap. Orania het egter nie hiervoor teruggedeins nie en oor die afgelope jare het die dorp stelselmatig ontwikkel.