Die jongste vrystelling van die kwartaallikse arbeidsmagopname (QLFS), hoewel onrusbarend, skets moontlik steeds ʼn meer rooskleurige prent as die werklikheid wat miljoene Suid-Afrikaners beleef.
Lees meerAlles vir Donderdag 1 Augustus 2019
Staat verhoog sy skuldlas
Die nasionale tesourie het Donderdag ʼn verhoging van R1,2 miljard aangekondig in die weeklikse veiling vir vaste koers staatseffekte en inflasiegekoppelde effekte, van R3,3 miljard tot R4,5 miljard.
Binnelandse sake sê oor ‘sekspastoor’ se burgerskap
ʼn Beampte van die departement van binnelandse sake was Donderdag by die hooggeregshof in Port Elizabeth en het die Nigeriese pastoor, Timothy Omotoso, met dokumente bedien om te verklaar dat hy ʼn verbode burger in Suid-Afrika is.
Sterk voorleggings oor politieke finansiering op eerste oggend
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het Donderdag voorleggings aangehoor van belanghebbendes oor die toekomstige regulering van partypolitieke finansiering in Suid-Afrika.
TMPD-voertuig glo nie aangeval
Die Tshwane-metropolisie het Donderdag berigte op sosiale media verwerp dat TMPD-beamptes aangeval en hul voertuig omgekeer is tydens die voortslepende staking deur lede van die munisipale werkersunie Samwu.
Een van Khayelitsha-vierling sterf
Een van die Khayelitsha-vierling, Bubele Mafenuka, is Donderdag ná ʼn kort siekbed oorlede.
Polisiebeampte sterf aan diens
ʼn Konstabel van De Deur-polisie in Gauteng is Donderdagoggend noodlottig gewond toe hy ʼn vermeende dwelmhandelaar wou aankeer.
ToekomsVenster: Beginsels vir ’n gelukkige lewe; nooit alleen nie
Bedink hierdie woorde vandag: Ek sal jou nie in die steek laat nie.
Drie weer in hof vir ‘pannekoektannie’ se moord
Anna Herbst se liggaam is op 6 Julie in haar huis op ʼn kleinhoewe by Bloemspruit aan die buitewyke van die stad gekry.
Hof hoor Ramaphosa, Gordhan begin neiging om OB te beledig
Ramaphosa se aansoek handel oor óf hy verplig is om op te tree ná die OB se opdrag dat stappe teen Gordhan gedoen moet word oor ʼn vroeë pensioenuitbetaling aan die voormalige adjunkhoof van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens.
Mkhwebane: Openbare bedreiger eerder as Openbare Beskermer?
“Sy het ’n weghardloop- Openbare Beskermer geword en niemand was al die onderwerp van soveel litigasie soos sy nie.”
Stella-koshuismoorde: Uitspraak in binneverhoor dán gelewer
Staatsaanklaer Johan Smit en adv. Sakkie Nel het tot dié datum geleentheid om hul slotbetoë voor te berei voordat Hendricks sal uitspraak lewer.
Die wêreld in foto’s – 1 Augustus 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Groot baba-ekspo dié naweek in Kaapstad
Die Dis-Chem BoobaLoo Expo word hierdie naweek by die GrandWest Casino and Entertainment World in Kaapstad aangebied.
Lesufi: Skole se ‘apartheidsname’ sal vervang word
Panyaza Lesufi, LUR vir onderwys in Gauteng, het Donderdag bekend gemaak dat Hoërskool Hendrik Verwoerd in Pretoria oor drie weke ʼn ander naam sal hê.
Poskantoor se hoof bedank
Charles Nwaila, woordvoerder van die Poskantoor se raad, het in ʼn verklaring gesê Barnes het bedank weens verskille in die toekomstige strategie wat betref die struktuur van die Poskantoor, veral die posisionering van Postbank.
Boek: Jan Braai Vegetaries
Met Jan se liplekker braaibroodjies, potjies, kerrie, brode, burgers tot poedings sal selfs die vleiseters terugkom vir nog ‘n skeppie!
Southern Kings gaan teen ’n Wêreldbeker-span speel
“Ons het die uitnodiging aanvaar en dit sal tot die voordeel van albei spanne wees.”
5 buitelanders sterf in gru-botsing
Nooddienste is om 11:55 na die toneel ontbied.
Redakteursbrief: Dankie – jy is een van 2 miljoen Maroela-lesers
Dankie dat jy een van Maroela Media se 2 miljoen gemeenskapslede is!