Dokters het 526 tande uit ʼn sewejarige seun se mond verwyder ná hy gekla het sy mond is seer.
Alles vir Vrydag 2 Augustus 2019
Winskopies op Namibië-radiostasie se aanlyn veiling
Beplan jy om in Namibië te kom kuier of hou jy daarvan om winskopies uit te snuffel?
Is teenstand teen vismeelfabriek stank vir dank?
Nie almal is ewe opgewonde oor die projek nie en honderde inwoners het ʼn aanlyn petisie onderteken om teen die fabriek kapsie te maak.
Fraser domineer Spele se eerste dag
Suid-Afrika se Smith spring valbyl vry.
Boere trek ‘skaapdiewe’ vas ná jaagtog
Die skaapdiewe se motor het tydens die jaagtog aan die brand geslaan nadat die onderstel ingegee het.
ToekomsVenster: Beginsels vir ’n gelukkige lewe; elke tree
Elke tree gee Ek aan jou, sê die Here. Teen vanaand gaan jy heelwat hê om oor te gesels!
Oor word en raak en sal en gaan
Op versoek van ‘n paar gebruikers: Is dit “Hy gaan/sal siek word/raak”?
Video: Riana Nel ‘oop en eerlik’ op nuwe album
Riana Nel wil met haar jongste enkelsnit, “Hou die hemel oop”, vir mense ʼn dieper kant van haarself en haar verhouding met die Here wys.
KragDag se jongmense – ʼn fondasie vir die volgende generasie
Met ʼn doen-jou-eie-ding-filosofie, is KragDag ook passievol om hierdie lewensinstelling aan jongmense oor te dra, en die jeug te inspireer en te onderrig om verantwoordelikheid te neem om self geleenthede en uitdagings op hulle pad met selfvertroue aan te pak.
‘Politieke partye moet alle skenkings verklaar’
Die eerste dag van voorleggings oor die finansiering van politieke partye het net twee voorleggings ingesluit – ’n mondelinge voorlegging deur die vakbondfederasie Cosatu, en ’n skriftelike voorlegging deur die Inkatha Vryheidsparty (IVP).
Sonkrag en energiebergingstelsels
ANH Technologies (Edms) Bpk. is ʼn oplossingsgedrewe verskaffer van hoë kwaliteit sonstelsels en energiebergingstelsels.
Ilke glo in Kwagga se WB-droom
“Hy gee sy beste en dít sal my altyd trots maak.”
Wes-Kaapse Bloeddiens bly Afrikaans
Ongeveer 41,4% van die provinsie se bloedskenkers is Afrikaanssprekend.
Nuuskommentaar: Tegnologiese revolusie: Werklikheid soms vreemder as fiksie
Dit wat die mensdom nou daagliks ervaar wat deur meer en meer nuwe inligting wat teen ’n verstommende spoed aan die mens bekend word, laat die kop duisel.
Tshwane-werkers beëindig staking
“Die salarisverhoging van 18% wat vir die groep- en afdelingshoofde ingestel is, gaan onmiddellik gekanselleer word.”
Waterfront-aftreeleefstyl in die hartjie van Pretoria
Dié unieke watermassa bied aan inwoners die geleentheid tot ʼn uitsonderlike waterfront-aftreeleefstyl in die hartjie van Pretoria – en dit nogal in een van die mees gesogte woonbuurte!
Handwerk: Hy wen goud!
Met net ʼn veeg verf en ʼn titsel bladgoud maak jy sommer in ʼn japtrap van ʼn baksteen ʼn planthouer – én die middelpunt van aandag.
Vandag se sportnuus
Steve Smith slaan honderdtal in eerste toets ná skuurpapier-skandaal.
Jhb-middestad: Polisie onttrek ‘om bloedvergieting te voorkom’
Die polisie het Donderdag voor woedende buitelanders in die Johannesburgse middestad onttrek “om bloedvergieting te voorkom”.
Die Inka-kelners van Paititi
As jy jouself prakties bankrot en met niks op jou naam, behalwe die klere aan jou lyf in ’n vreemde land bevind, dan maak jy ’n plan.