Vir baie van hulle gaan dit die grootste oomblikke van hul loopbane wees, baie van hulle gaan oor ʼn paar jaar terugkeer om weer deel daarvan te wees.
Lees meerAlles vir Saterdag 3 Augustus 2019
Vakbond tree in die bres vir polisie ná onttrekking uit Jhb-middestad
“Ons glo baie sterk dat Donderdag se optrede gekoördineer en fyn uitgewerk was en gedeeltelik daarop gemik was om die polisie uit te lok en as wreed en onbevoeg uit te beeld.,”
Geen keer aan SA se Schoenmaker
Dit is Schoenmaker se debuut by ʼn Wêreldbekerbyeenkoms. Sy neem môre ook aan die 50 m-borsslag deel.
Video: Kleinmond-strandmeer breek weer deur
Die toerismevereniging het mense intussen genooi om na die gebeurtenis te kom kyk.
Vonnis ‘herstel geloof in mensdom, strafregstelsel’
“Die saak is ʼn oorwinning.”
Spoggerige rugby-dinee in Pretoria
Vyf Springbok-wêreldbekerkapteins saam onder een dak én legendes gaan in heldesaal vereer word.
Skuiwe by RSG: wie gesels nou waar
Kruger het gesê sy hoop luisteraars gaan die nuwe programme met ʼn oop gemoed binne.
Aanval op polisie is ‘aanval op staat’
Die IVP in Gauteng het ook uitgevaar teen die “barbaarsheid en openlike misdadigheid”.
Leerder brand dood in koshuis
Die koshuis is heeltemal verwoes.
Drie sterf toe krans op strand meegee
Besoekers en lewensredders het na die hoop rommel, wat glo duisende tonne weeg, gehaas om slagoffers so gou moontlik te help uitgrawe.
Mashaba ‘sien uit’ na mosie van wantroue
Volgens hom is dit ondenkbaar dat die ANC ʼn gebrek aan dienslewering as een van die redes vir sy mosie wil aanvoer, omdat dit “die ANC was wat die stad meer as twee dekades lank in die steek gelaat het”.
Leefstyloudits by Eskom verwelkom
Die komitee het gevra dat leefstyloudits van alle raadslede, asook die direkteurs-generaal van staatsbeheerde ondernemings, gedoen word.
Bejaarde in huis op Cathcart vermoor
Die polisie is ontbied en die vrou se lewelose liggaam is in ʼn plas bloed gekry.
Swaar straf vir Vrystaatse plaasmoordenaars
Die egpaar was vasgebind voordat komberse oor hulle gegooi en albei in die kop geskiet is.
Petrolprys styg weer; diesel steeds goedkoper
Die brandstofprys vir Augustus is pas bekend gemaak.
Gedagte vir die dag: Hemelse lig
Die Lam is sy lamp. (Openbaring 21:23)