Die bestuurder was kort ná die ongeluk skoonveld.
Alles vir Maandag 5 Augustus 2019
Varsgebekkig: Wingerdwals
“Wingerdwals” is die Varsgebekkig- woord van die week
Demi-Leigh onder beoordelaars vir Mej. SA
“Ek neem nie my verantwoordelikheid ligtelik op nie. Ek was al in die deelnemers se skoene, so ek verstaan waardeur hulle gaan.”
‘Plaasaanvaller’ verongeluk in gesteelde bakkie
ʼn Vermeende plaasaanvaller het Maandagoggend kort ná hy en nog makkers ʼn bejaarde boer aangeval het, in die boer se bakkie verongeluk.
Ma vertel oor seun (4) se ‘terugkeer uit die dood’
“Dít was die dag dat die Here hom vir ons teruggegee het.”
Dié rekening help jou spaar
Finbond Platinum stel ten doel om spesifiek spaarprodukte onder die Afrikaanse mark te bevorder.
Foto’s: Raakvatter-vrou vasbeslote om historiese tolhuis te red
“Dalene Matthee het gesê die lewe draai vir jou die hemel en hel in een doek toe. Jy moet net self besluit om die mooi in die slegte tye raak te sien.”
Jenewerfees in Pretoria aangebied
Die Gin & Kie Craft Liquor Festival word op 9 en 10 Augustus in Pretoria aangebied deur die organiseerders van die gewilde Fijnwyn Wynfees.
Ohio-skieter se suster een van die slagoffers
Die 24-jarige man wat Sondag nege mense in Dayton, Ohio, doodgeskiet het, is destyds uit sy hoërskool geskors nadat hy lyste saamgestel het van mense wat hy glo wou vermoor en meisies wat hy glo seksueel wou aanrand.
Boeke vir tieners: Hier is die wenners
Die drie gelukkige Maroela-lesers wat die boeke “Blits 1: Perlemoendiewe” en “Blits 2: Operasie Hoërskool” gewen het, se name is bekendgemaak.
Fraser, Froning en Toomey maak geskiedenis
Die verdedigende manskampioen moes ’n bietjie meer sweet om dié een te wen.
Resep: Kerriemaalvleis-en-blaarslaaibredie
Kerriemaalvleis is altyd ʼn goeie idee.
Video: Robbie en Appel vang Wêreldbeker-gees
“Ek het amper ʼn hartaanval gekry toe Jantjies daardie laaste drie druk aan die einde,” sê Robbie. “Ek dink mense voel veral ná dáái oomblik die gees van die Wêreldbeker.”
ʼn Perd van ʼn ander kleur
Die nuwe Ford Mustang, met sy opgeknapte binneruim en sterker enjins, is sonder twyfel ʼn perd van ʼn ander kleur wat jy met entoesiasme sal wil opsaal.
Tiener gooi glo seuntjie van museum se balkon
Daar kon ten tyde van die voorval ʼn harde slag gehoor word voordat ʼn vrou uitgeskree het: “Waar is my seun? Waar is my seun?”
ʼn Regsfonds vir tuis- en gemeenskapsonderwys
Die Pestalozzi Trust verskaf gemoedsrus aan tuisskoolouers en ondersteuning aan kleinskooltjies.
Nuuskommentaar: SA tussen die smerige ghriesput en die glibberige modderpoel
Ongelukkig is dit nie so seker watter een van die ANC se twee hooffaksies die septer gaan swaai nie.
Vandag se sportnuus
Krieket Suid-Afrika pos vir Gibson.
3 dood in gru-ongeluk
Paramedici het een van dié beseerdes sowat 40 m van waar die twee voertuie gebots het, aangetref.
Stryd om Afrikaans raak ‘bloedig’
Taalgeskille is altyd emosioneel en geld, politiek en mag speel onvermydelik ’n rol daarin, skryf Alana Bailey na aanleiding van die herrie wat ontstaan het oor die bloeddiens se afskaffing van Afrikaans.