Cremer se liggaam is vanoggend omstreeks 01:00 in ʼn sandmyn op ʼn plaas in Philippi gevind.
Lees meerAlles vir Donderdag 8 Augustus 2019
Man vas vir bykans R2 m se kontant by grenspos
Owerhede by die grenspos het die huurmotor deursoek en op ʼn sak vol banknote in die kattebak afgekom.
Hashim Amla tree uit internasionale krieket
Amla sluit sy loopbaan af as Suid-Afrika se tweede hoogste puntemaker in toetskrieket.
Kabinet bekommerd oor ekonomie
Die kabinet het vandag sy kommer uitgespreek oor verskeie aspekte van die landsekonomie.
Gru-besonderhede in hof oor egpaar wat vermoor is
Waarskuwing: Besonderhede in hierdie berig kan sensitiewe lesers en kinders ontstel.
Tiener sterf in tref-en-trap
Die voertuig wat die twee seuns getref het, het skoonveld verdwyn.
Vermiste Hennie lewend gevind
Hennie van der Merwe se familie moes verlede maand daarby berus dat hy dood is nadat ʼn liggaam langs die N4 buite Komatipoort in Mpumalanga verkeerdelik geïdentifiseer is.
EFF wil voortveg ná hof weer teen OB beslis
“Wat betref die kostebevel wat teen die OB en ander gemaak is, is dit ʼn skande dat haar kantoor weer eens gaan moet opdok vir die koste, wat beteken Suid-Afrikaners betaal daarvoor.”
Hiér kan jy Mej. SA-kroning regstreeks volg
Dit is net ʼn bietjie meer as 24 uur voordat die nuwe Mej. Suid-Afrika gekroon word en in Pretoria word daar behoorlik geswoeg om die vere reg te skud vir dié glansgeleentheid.
Fees bring hoop vir boere in nood
“Ek het nooit gedink dat mense van Suid-Afrika so baie omgee vir ons boere nie.”
Nuwe weergawes van 4 gewilde flieks op pad
Disney het aangekondig dat hy vier gewilde gesinsrolprente gaan oormaak spesiaal vir sy nuwe stromingsdiens.
Video: ‘Deurbraak’ ná moord op veearts
“Hierdie beeldmateriaal is ’n groot deurbraak.”
Wêreldbekende tenoor kom na SA
“Sy kontratenoorstem is onverskrokke en selfgeldend, maar ook verwelkomend en strelend.”
Foto’s: Diepseemonster groet Mosselbaai
Gister was hy nog daar en teen sonsopkoms vanoggend het hy reeds oor die oseaan se horison verdwyn.
OB kry soveelste opstopper
“Die president is nie gekant teen die tugstappe teen Gordhan nie, maar wil wag daarmee hangende die uitslag van die hersiening, wat ʼn rasionele besluit is.”
Is dít die beste BMW M-motor beskikbaar?
Dit is baie maklik om dié BMW op te som. Dit is bitter mooi. Die gehalte is puik. Die enjin is fantasties en die hantering asemrowend.
7 van polisie self vas ná Jhb-klopjagte
Vyf polisiebeamptes is in hegtenis geneem nadat hulle probeer het om van die goedere waarop daar vroeër beslag gelê is aan onwettige handelaars te herverkoop.
Coligny-twee: ‘Dis ʼn lang pad, maar ons stap hom’
“Hulle sit onskuldig in die tronk, so dit kan nie anders as om beter te gaan nie,” sê een van die mans se vrou.
SA kolwer trek Birmingham Bears met sy goëlballe plat
“Ek sou nooit vir een oomblik kon dink dat ek ’n boulwerk-rekord agter my naam sou hê nie!”
Podlitiek: OB pleit, Grondverslag bring verwyt en SA nog werke kwyt
In hierdie episode word daar gekyk na die beleërde Openbare Beskermer, die pas uitgereikte verslag oor grondonteiening en die werkloosheidsyfer.