Jonathan Fouché, voorsitter van SAAADA, het gesê hulle verwelkom die bevel en hoop dat die polisie voortaan sáám met die bedryf sal werk om die SVR by te hou en te verbeter.
Alles vir Donderdag 8 Augustus 2019
ToekomsVenster: Is jou geloofslewe battery-aangedrewe?
Ek herinner my aan drie items wat vir baie plesier sorg maar wat iets oor die geloofslewe te sê het.
Mik-en-moker-reeks bly op SAUK
Mzansi Superliga sal op die openbare kanaal uitgesaai word.
Melindé (13) se pa: ‘Sy het ʼn vol lewe gehad’
“Ek het langs haar gaan sak en haar in my arms vasgehou.”
Soektog na vermiste vrou eindig tragies
Cremer het Saterdag spoorloos verdwyn nadat sy haar huis in Philippi verlaat het.
Taalgebruik: Afkappingsteken
Taaltoffie stel ondersoek in oor die gebruik van die afkappingsteken by die meervouds- en verkleiningsvorme van eiename.
Talle Kaapse paaie gesluit weens protesaksie
Gemeenskapslede van Parkwood, Factreton, Kensington, Ocean View, Mamre en die Paarl beplan dus om vanaf 05:00 tot 11:00 te betoog.
Nuuskommentaar: Pasop vir fopnuus en ‘onnosel’ nuus
Die Coligny-2 se appèlhoftoestemming om teen die uitspraak en vonnis in die hooggeregshof te appelleer het benewens regsimplikasies ook ’n groot invloed op die rol wat die media speel om reg en geregtigheid te laat geskied.
All Blacks swaai dalk ná die naweek nie meer die septer
As Wallabies en Wallis wen, kan daar ’n nuwe wêreldnommereen wees.
Vandag se sportnuus
Trevor, Bongi en Beast is die voorry teen Argentyne.
Luister: Julanie J wil hoop bring – én in Afrikaans
“Mense en hul stories raak my hart. Dis verstommend hoeveel klein goedjies jy mis as jy te vinnig lewe.”
Luister: Valeska ewe tuis agter mikrofoon en op die kassie
“Daar is baie om te doen en soms voel die dae kort. Maar ek sal ʼn lewe van musiek vir niks in die wêreld verruil nie.”
Rolene Strauss deel groot nuus
“Ons wou nie te hoopvol wees nie, en ons wou onsself tyd hiervoor gee.”
Polisie slaan weer op Jhb-middestad toe
Die polisie het Woensdag weer klopjagte in die Johannesburgse middestad gehou en daar is onder meer op ongelisensieerde vuurwapens van verskeie kalibers, waaronder ʼn AK47-aanvalsgeweer, beslag gelê.
Gumede woon kerkdiens by voor hofverskyning
Intussen word daar berig dat ʼn lid van die Valke wat deel is van die taakspan wat die tenderbedrog ondersoek ʼn beweerde sluipmoordaanval oorleef het.
Man tronk toe oor vals kapingsklag
“Dit is ʼn strafregtelike oortreding om ʼn vals klag aanhangig te maak aangesien dit die polisie se hulpbronne mors.”
Die politiek van die muur
Grensmure as ʼn morele kwessie, en die politiek van die muur is een van die grootste vraagstukke van ons tyd, skryf Alida Kok.
Brian Lochore – 1970 en daarna
Ek het Brian Lochore net een keer in lewende lywe gesien, en dit was nie as speler nie, maar as bestuurder en mentor vir die All Blacks.
Politieke temperatuur in Persiese Golf aan die styg
Iran het pas ’n tweede tenkskip gekaap en daag daarmee die ganse Weste uit, skryf Leopold Scholtz.
Gedagte vir die dag: Die heerlikheid van God
Prys die Here om die eer van sy Naam! (Psalm 29:2)