Mej. Suid-Afrika 2019 is Vrydagaand tydens ʼn glansryke geleentheid in Pretoria gekroon.
Lees meerAlles vir Vrydag 9 Augustus 2019
Vermeende kaper vasgetrek ná botsing
Polisiebeamptes was besig met ʼn padblokkade in Suidkus-weg toe hulle ʼn motoris opmerk wat probeer om uit die verkeersopeenhoping te beweeg om die padblokkade te ontduik.
SA vroue, dogters ‘leef in vrees’, sê Ramaphosa
“Ten spyte van ons beste pogings en progressiewe wette leef die land se vroue en dogters in vrees. Op die strate, in skole en universiteite, in kerke en erger nog, in hulle huise.”
16 met ʼn soettand slaan op winkel toe
Die verdagtes het vuurwapens op die personeel en sekuriteitswagte van die geteikende winkel gerig waarna die slagoffers aangesê is om bokse sjokolade in die twee vragmotors te laai.
Uber ly miljarde se verlies
Die verliese het weer eens vrae laat ontstaan oor Uber se sakemodel en die volhoubaarheid daarvan op die lang termyn.
Maimane bepleit einde aan geweld teen vroue
Mmusi Maimane het Vrydag gesê vroue word steeds die ergste deur armoede, geweld en misbruik geraak.
2 vas ná moord in Greytown
Die man se motor is tot stilstand gedwing waarna die verdagtes hom uit sy bakkie gesleep en in die kop geskiet het.
Nuwe breier vir Maties
Hy is self ’n oud-Matie wat op sy dag vir dié universiteit uitgedraf het.
2 dood, 11 vas ná polisieklopjag
Een van die voertuie het omgeslaan toe die insittendes van die spesifieke motor op die vlug wou slaan.
Toetskrieket verloor twee van sy bestes
“So baie het aanvanklik in jou getwyfel, maar jou veggees, nederigheid en ongelooflike talent het van jou een van die beste spelers in die wêreld gemaak.”
Foto’s: Fliekaand in pajamas; ‘Dis ʼn fees om vrou te wees’
“Om te kan help met Helpende Hand se StopHonger-projek beteken soveel meer as net om te fliek in jou pajamas.”
Derick Hougaard: ‘Fokus moet op skolerugby wees’
“Ek dink terug aan my dae en interskole rugby. Maar wat is ʼn groter derby in die wêreld as Paarl Gim teen Paarl Boys High?”
Cremer-moordverdagte het glo op plaas gewerk
Cremer was ’n kranige perderuiter en dit blyk uit die plasing dat die betrokke plaas die Vaderlandsche Rietvlei-stalle is waar Cremer gewoon het.
ToekomsVenster: Jesus maak ons rustig
“Bedaar en erken dat Ek God is, hoog bo die nasies, hoog bo die aarde.”
Video: Vroue in vermaakbedryf span saam om vrouwees te vier
Drie bekende gesigte in die Suid-Afrikaanse vermaakbedryf het kragte saamgesnoer om dié Vrouemaand ʼn unieke platform van stapel te stuur spesiaal vir die skoner geslag.
Nie nodig om weermag in PE te ontplooi, sê Cele
ʼn Totaal van 37 mense is sedert die begin van die operasie verlede jaar in hegtenis geneem en skuldig bevind aan bendeverwante misdaad in die Oos-Kaap.
Om saam met Jesus te eet
Wanneer Jesus iets met kos te doen het gebeur daar groot dinge. Hoekom? Wat was so besonders aan Jesus se eetgewoonte(s)?
Drie vroue sterf in botsing
Die bestuurder van die Nissan het van die ongelukstoneel verdwyn.
Nuuskommentaar: Vrouedag se goeie ou dae deur geslagsbril bepaal?
Ons lees gereeld hoe Afrikaanssprekendes nostalgies verlang na die “goeie ou dae”. Ook vroue doop gereeld hul kuberpenne in die ink van nostalgiese herinneringe.
Polisie vermis massa wapens en ammunisie
Cele het geantwoord dat 505 wapens in die afgelope boekjaar deur die polisie as gesteel of verlore aangemeld is.