Indien jy nog nie gisteraand se episode gekyk het nie, moet jy eerder nie hier lees nie, anders gaan jy sien wie uitgestem is.
Alles vir Vrydag 9 Augustus 2019
Bekendes oor hul vroulike rolmodelle, en wat mans moet weet
Maroela Media het ʼn paar vroue in die kunstebedryf oor vrouwees uitgevra – en sommer ook ʼn paar wenke vir die mans bygekry!
‘Suid-Afrika verraai sy dogters’ – Dawie Roodt
Dit is hartverskeurend om te sien hoe Suid-Afrika sy eie dogters, en uiteindelik ons ekonomiese toekoms, verraai deur nie die meeste van ons kinders goeiegehalte-onderwys te bied nie, skryf Dawie Roodt.
Groot fout om skietvoorvalle in die VSA aan politiekery te koppel
Die politieke kommentators en oorywerige politici wat enkele, tragiese skietvoorvalle op populistiese maniere wil uitbuit, maak ʼn groot fout, skryf Jaco Kleynhans.
Openbare Beskermer of openbare bedreiging?
ʼn Mens wonder boonop hoe sy in die eerste plek in so ’n belangrike pos aangestel is, en tweedens waarom dit so moeilik is om haar te vervang, haar tekortkominge ten spyt?
Gedagte vir die dag: God se genade
Dink aan die liefde en trou, Here. (Psalm 25:6)