“Drie mans het die vragmotor genader en dit met ʼn petrolbom gegooi voor hulle weggehardloop het.”
Lees meerAlles vir Saterdag 10 Augustus 2019
Brand by Swartkop-lugmagbasis ondersoek
Die brand het omstreeks 05:00 uitgebreek.
Miljardêr-seksoortreder dood in tronksel gevind
Hy is verlede maand in hegtenis geneem in verband met sekshandel-aanklagte.
Wallabies boelie All Blacks in Perth
Die All Blacks is in groot moeilikheid slegs sewe weke voor vanjaar se Wêreldbekertoernooi in Japan.
Tientalle dood ná brandstof-tenkwa ontplof
Die tenkwa het glo vroeg Saterdagoggend omgeslaan waarna mense van die brandstof probeer opskep het.
Twee vas oor R1 miljoen se perlemoen
Daar is beslag gelê op perlemoen ter waarde van R1,2 miljoen nadat die polisie op ʼn huis in Table View, Kaapstad, toegeslaan het.
Man beseer in valskermsweef-ongeluk
“Die man het op die grond gelê en omstanders het reeds sy valskermweeftoerusting verwyder.”
NWU onder voorste 5% van universiteite ter wêreld
Die Noordwes-Universiteit (NWU) is onder die top-4,8% van die meer as 18 000 universiteite wat wêreldwyd beoordeel word.
Man swaar gestraf na moord op seun (9)
Heinrich Rossouw (30) is vandeesweek in die Wes-Kaapse hooggeregshof gevonnis vir die wrede moord op die negejarige Gerswin Johnson.
Talle reeds dood ná tifoon China tref
Meer as 1 miljoen mense moes hul wonings verlaat voor die tifoon getref het.
Foto’s: Nuwe Mej. SA slaggereed vir haar kroningsjaar
“Ek wil onthou word as iemand wat probeer het, iemand wat iets gedoen het wanneer ander mense nie wou nie. Ek wil die persoon wees wat daar is en gewillig is om haar bes te doen.”
Gedagte vir die dag: Die Herder-Koning
Hy sal na vore kom en sy volk lei deur die krag wat die Here hom gee. (Miga 5:3)