“ʼn Dokter, wat met vakansie is en toevallig in die omgewing was, was reeds besig om die 30-jarige man te behandel.”
Lees meerAlles vir Sondag 11 Augustus 2019
Dodetal weens vloede in Indië styg
Honderdduisende inwoners moes hul huise ontruim en is ontwortel.
14-jarige vas ná moord op vrou
“Met hul aankoms het hulle die vrou met verskeie steekwonde oor haar liggaam op die grond aangetref,”
Gesteelde diere, motors op beslag gelê tydens grensoperasies
Daar is op meer as 200 diere en 20 voertuie beslag gelê.
76% van polisiestasies het nie verkragtingstoetsstelle
“Sonder hierdie toetsstelle kan bewysstukke in verkragtingsake nie ingesamel word nie en sonder bewyse neem die vermoë om verkragters suksesvol te vervolg drasties af.”
Jaar na gru-ongeluk kry Affies-seun matriek
Net minder as ʼn jaar gelede het Lian se ouers langs sy bed in die Life Groenkloof-hospitaal gestaan waar hy in ʼn geïnduseerde koma was en hulle nie geweet het of hul seun gaan oorleef nie.
Bulle tem die Leeus, WP wen oortuigend en Cheetahs verloor weer
Op Loftus Versfeld het die Blou Bulle die Goue Leeus se nou amper tradisionele doodsnik-heldedade van die afgelope Curriebeker-seisoen beëindig, toe hulle die Johannesburgers 31 – 26 getroef het.
R300 miljoen se juwele glo van Rupert gesteel
Die perseel in Bryanston in Johannesburg waar daar Vrydagaand miljoene rande se juweliersware gesteel is, behoort glo aan die miljardêr-sakeman Johann Rupert.
Peuter by hospitaal afgelaai: Man vas vir moord
‘n 25-jarige man is in hegtenis geneem in verband met die dood van die seuntjie en die beweerde verkragting van die seuntjie se ma.
11 dood in twee gru-ongelukke
Elf mense, insluitend ses jong vroue, het die naweek in gru-ongelukke in KwaZulu-Natal omgekom.
Groen lig gegee vir kragtarief in Tshwane-metro
Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) het die week die verhoogde elektrisiteitstarief wat die Tshwane-metro mag implementeer, aangekondig.
Ramaphosa beweer OB bekom CR17-bankstate onwettig
Pres. Cyril Ramaphosa se regsverteenwoordigers het die hof versoek dat sekere inligting in die rekords van die Openbare Beskermer se ondersoek na hom nie openbaar gemaak word nie.
Meesterlike Pollard trek Poemas se tande
Bokke is die beste span in Suidelike Halfrond!
Gedagte vir die dag: ’n Goeie maat
Wie die dors van ander les, sal self genoeg kry as hy dors is. (Spreuke 11:25)