Mbele het gesê een van die rowers het die slagoffer met ʼn wapen gedreig, terwyl sy makker die man deursoek het.
Alles vir Maandag 12 Augustus 2019
Nóg ʼn oorwinning vir Ramaphosa in stryd met OB
Mkhwebane het beveel dat Ramaphosa al die finansierders van die veldtog aan die parlement bekend moet maak.
Buitelanders ruk op na hof waar polisielede verskyn
Sewe polisiebeamptes wat glo verlede week omkoopgeld aanvaar het te midde van klopjagte in die Johannesburgse middestad, verskyn vandag in die hof.
Video: ‘Nagskofkliek’ ʼn komedie met ʼn donker kant
“Dis ’n gewone ou met ’n gewone lewe en ’n storie wat ons almal al een of ander stadium self beleef het. En die besef, wees versigtig waarvoor jy wens. Dit word dalk net waar.”
Man in hof ná tweede aanval op Greyton-vroue
“Die Genadendal-polisie het ʼn opsporingspan saamgestel om na die verdagte te soek en hy is kort daarna in hegtenis geneem.”
Metropolisielid tydens Jhb-rooftog doodgeskiet
“Die omstandighede rondom die skietery word nog ondersoek,” het Minnaar gesê.
SA se ‘grootste orrel’ nóg gebou
Die grootste orrel in Suid-Afrika sal 8 m hoog staan en 6 m breed wees en uit drie manuale, 3 000 pype en twee groot pedaaltorings bestaan.
Bokkaptein geniet Rugbykampioenskap-titel, maar…
Vermeulen: “Bestendigheid is die wagwoord.”
Oudpolisieman en kie weer in hof oor Marikana
Die beskuldigdes staan almal tereg op aanklagte wat verband hou met ʼn skietvoorval in Marikana naby Rustenburg kort voor die Marikana-slagting van 16 Augustus in 2012.
Nuuskommentaar: SA in die knyp, maar presies hoe groot is die gemors?
Opposisiekiesers het min of meer een ding in gemeen … Suid-Afrika se ekonomie is kniediep in die knoffel.
Vandag se sportnuus
Mallett: “Rassie verdien dit sonder enige twyfel.”
Een dood, 14 beseer toe taxi en bus bots
Een persoon is dood en 14 ander beseer nadat ’n taxi en ’n bus Sondagoggend in Bloemfontein in die Vrystaat gebots het.
Twee gewond in huisbraak
Die een is na bewering ’n rower en het ernstige beserings in die voorval opgedoen.
Bejaarde kritiek ná huisbrand
“ʼn Bejaarde is inderhaas deur reddingspanne uit die brandende huis gebring.”
Gedagte vir die dag: Geen trane meer nie
Daar sal in Jerusalem nie meer iemand gehoor word wat huil of om hulp roep nie. (Jesaja 65:19)