Luan Preston is in Junie vanjaar in sy kamer op ’n plaas tussen Port Shepstone en Oslo-strand verskeie kere met ’n voorwerp gesteek en verwurg.
Alles vir Dinsdag 13 Augustus 2019
Finaliste van ATKV-Woordveertjies bekendgemaak
Die finaliste van vanjaar se ATKV-Woordveertjies is pas bekendgemaak en dit is weer ʼn keur van Afrikaans se beste skrywers, digters en dramaturge wat meeding.
Resep: Melkkos
Erna van Schalkwyk van Fraserburg in die Suid-Karoo se melkkos is pure plesier vir enige tyd van die jaar.
Nuwe TV-reeks wil SA se goeie nuus vertel
“Suid-Afrika is ’n verstommende land met verstommende mense. En hulle goeie stories moet vertel word, want dit maak saak.”
Rassie kry sy Protea-kontrak
Kolwer se bobaas-buiging maak van hom ’n móét vir enige Protea-span.
Só sê ATKV Winterskool-kategoriewenner
Die wenner van die dramakategorie van die skryfkompetisie van Winterskool 2019, aangebied deur die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit in samewerking met Maroela Media, het planne om haar wenstuk op die planke te bring!
Rugbytyd met ‘Getroud Met Rugby’
Met Showmax kan jy nou Getroud Met Rugby direk op jou slimfoon of rekenaar stroom op dieselfde tyd wat die sepie op DStv uitgesaai word.
Moontlike deurbraak in stryd teen Ebola
“Ons sal van nou af nie meer sê Ebola is ongeneesbaar nie.”
Video: Poppie se verhaal in kortfilm vertel
“Poppie is vir my die verpersoonliking van ʼn kind wat die absoluut grootste prys betaal het vir ʼn stelsel wat gebreek is. Sy is vermoor in die plek waar sy die veiligste moes gewees het. En niemand het tot haar redding gekom nie.”
Poskantoor aanvaar nou bankkaarte vir lisensiehernuwings
Die hernuwing van motorlisensies is die gewildste van alle transaksies by poskantore.
Slaggat op aanloopbaan pootjie opstyging
“Ingenieurs en lughawewerkers is ingeroep om te help om die vliegtuig uit te stoot en op ʼn veiliger plek te laat staan, van waar dit uiteindelik kon opstyg.”
‘Regte’ Sneeuwitjie se grafsteen in dié museum te sien
Die museum het die grafsteen gevind van die vrou wat die inspirasie was vir die verhaal van Sneeuwitjie.
Varsgebekkig: Sy praat ‘n dooie jakkels aan die draf
Dié uitdrukking is in die Merweville-omgewing gehoor.
Pa van vermiste Noorweër wil sélf leidrade in SA kom opvolg
“Daar was tydens haar verdwyning gerugte oor ʼn verdagte man wat op dieselfde dag in die omgewing waar Marie laaste gesien is, met sy hond gestap het. Hierdie, asook ander leidrade én bespiegelings is opgevolg en het niks opgelewer nie.”
Bokke laer op ranglys ondanks Kampioenskap-sege
Die Engelsmanne se Wallis-oorwinning het die Bokke se ranglysvordering gekniehalter.
Nuuskommentaar: Om uit die terreur van politieke dryfsand te kom
“Gee vir Ramaphosa ’n kansie!” Die spookstem uit die ou Suid-Afrika bly egter spookagtig hang oor die ideologiese moeras waarin pres. Cyril Ramaphosa hom nou in die ekonomiese dryfsand bevind.
Wêreldbekerkoors op Afrikaanse Top-20
Met die Wêreldbeker-rugbytoernooi om die draai is daar reeds so ʼn paar kunstenaars wat begin munt slaan uit dié sportgebeurtenis.
Vandag se sportnuus
Krieket kan in 2028 ’n Olimpiese sport wees.
Vlog vol waarheid: Verblind deur liefde
Verhoudings was nooit gemaak om in afsondering plaas te vind nie. Ons mis dikwels die Here se stem as ons toelaat dat ons “verblind” word deur liefde.
Aardklop-gangers kan vanjaar veiliger fees
“Tydens Aardklop sal daar geen informele of selfaangestelde karwagte wees nie. Die area, wat onder 24/7 gewapende reaksie monitering van veiligheidskameras sal wees, sal ook onder die wakende oog wees van sekuriteitspersoneel van Mooirivier Beskerming – wat geen fooitjies mag ontvang nie.”