Die 40-jarige vrou van Noordwes wat erken het dat sy ʼn laerskoolonderwyseres met ʼn sambreel aangerand het “om haar ʼn les te leer”, is verlof tot appèl teen haar vonnis toegestaan.
Alles vir Dinsdag 13 Augustus 2019
ANC-burgemeester dalk vandag in die pad gesteek
Zandile Gumede is tans uit op borgtog van R50 000 en is deur die ANC op spesiale verlof geplaas, wat al twee keer verleng moes word.
Twee studente behandel ná brand by koshuis
Die gebou is onmiddellik ontruim en 164 studente is na veiligheid gebring terwyl daar gespook is om die vlamme te blus.
Gedagte vir die dag: Verslane vyande
Een wat uitbreek, sal hulle lei, die Here sal voor hulle wees. (Miga 2:13)