Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) het Woensdag vlugte tussen Johannesburg en Hongkong hervat.
Lees meerAlles vir Woensdag 14 Augustus 2019
Polisie reageer vinnig oor gesteelde skape
Die polisie in die Vrystaat het vinnig reageer toe ʼn boer, Louis Oosthuizen, aangemeld het sy skape word vermis ná die kraal se heining geknip is.
Immigrasiebeamptes vas oor korrupsie
Twee immigrasiebeamptes van die departement van binnelandse sake is in hegtenis geneem op aanklag van korrupsie.
Klagtes ingedien om mynaansoek by wildtuin te stuit
Die een geregistreerde adres wat in die omgewingsimpakstudie aangedui word, is slegs ’n oop stuk veld.
‘Zuma het geen gronde vir appèl nie’
“Zuma het geen gronde vir appèl nie, omdat hy reeds vantevore probeer en onsuksesvol was om die uitspraak in die hooggeregshof om te keer.”
Lesufi besorg oor misdaad by skole
Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, sê hy is uiters besorg en teleurgesteld oor die vlak van misdaad wat sedert die begin van 2019 by skole aangemeld is.
ToekomsVenster: Jesus, die Christus
Aan die einde is dit nie van belang wat ander mense sê nie. Ons luister dalk te veel na ander mense se opinies. Daarom die vraag aan die dissipels – wie sê julle is ek? Daardie vraag kom ook na elkeen van ons toe.
Weduwee dood voor moordverhoor
Tony Strydom is in Julie 2016 doodgeskiet op ʼn kleinhoewe in die Ridgeway-omgewing buite Louis Trichardt, waar die gesin gewoon het.
Gemeenskap steek plase, geboue aan die brand
Gemeenskapslede het egter later die dag weer opgeruk en vier plase, ʼn raadslid se huis en ʼn munisipale kantoor aan die brand gesteek.
Boer in harmonie met buffels, seekoeie ís moontlik
ʼn Groepie toegewyde boere van die Overberg het ʼn streep in die sand getrek en gesê: “Ons kán in harmonie met die natuur boer.”
Man ernstig beseer deur buffel
“Hou hom ook in julle gebede.”
Veearts-moord: ‘Strop trek ál nouer’ om roofbende
Dit is dus duidelik dat die groep sy teikenmark en mannekrag vergroot het ná dr. Freddie Malan se dood.
Holtzhausen kondig haar netbal-uittrede aan
“Daar is maar baie gemengde gevoelens in my hart as ek eerlik moet wees.”
Bekroonde renosterdokumentêr op die kleinkassie te sien
Terwyl die Suid-Afrikaanse dokumentêr die wêreld behoorlik stormgeloop het en reeds 23 toekennings op 30 internasionale filmfeeste ontvang het, is STROOP ook boonop nou in twee afdelings van die Jackson Wild Media-toekennings genomineer.
Die wêreld in foto’s – 14 Augustus 2019
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Hier is die wenner van die koolstoof
Maroela Media en KragDag, in samewerking met Ndebele-stowe, het aan lesers die geleentheid gebied om ʼn Dover-koolstoof te wen.
Voertuie gebrand tydens PE-protesaksie
Die polisie in Port Elizabeth in die Oos-Kaap het vier mense in hegtenis geneem te midde van ʼn gewelddadige protesaksie in die Motherwell-omgewing.
Gedig: Briefies
“Haai! dé – Rosie! Die brief stuur Piet vir jou!”
Boek: Die VLV-kookboek
Die VLV-kookboek bevat ‘n versameling flatervrye resepte deur die lede van die Vroue-Landbouvereniging van Kaapland ter viering van hul 90ste bestaansjaar.
Twitter toets nuwe funksies op platform
As jy byvoorbeeld nog nie die finale episode van jou gunsteling-televisiereeks gesien het nie, en jy wil geen inligting sien wat die episode vir jou sal bederf nie, kan jy hierdie onderwerp “verdoof” sodat dit nie op jou tydlyn wys nie.