Wildbewaarders van die K9-eenheid in die Krugerwildtuin en die renosterwesietoevlugsoord Care for Wild is onlangs op ’n unieke manier bedank vir die noodsaaklike werk wat hulle doen in die stryd om renosters van algehele uitwissing te red.
Alles vir Donderdag 15 Augustus 2019
Jason Rohde hoor oor borgtog
Rohde het in hofstukke aangevoer hy wil op borgtog vrygelaat word sodat hy na sy sakebelange kan omsien en sy kinders finansieel kan onderhou.
Video: Talle buitelanders se winkels in Soweto geplunder
Daar word beweer die plundery is ʼn vorm van vergelding oor die voorval op 1 Augustus toe die polisie en buitelanders in die Johannesburgse middestad slaags geraak het.
Podlitiek: Die NGV kort salf en Ramaphosa se eerste jaar en ʼn half
Hierdie week vier Podlitiek, of betreur, die 18 maande sedert Cyril Ramaphosa se inhuldiging as president. Daar word ook gefokus op die betogings in Hongkong en wat dit in die breër geo-politiek vir die wêreld beteken.
OB moet wéér self hoes vir regskoste
“Net nóg ʼn persoonlike kostebevel teen ons onverskrokke Openbare Beskermer. Sy steier van een hofnederlaag na die volgende.”
Kaapstad gaan ’n driekamp aanbied!
Novembermaand kan jy swem, fietstrap en draf in die Moederstad.
Taalgebruik: dien, bedien
Taaltoffie ondersoek die gebruik van “dien” en “bedien” in Afrikaans
KFC-saak: Aanklagte voorwaardelik teruggetrek
“ʼn Mens sou dink al die goed is in plek as daar gesê word die ondersoek is afgehandel.”
Carrol Boyes sterf
Die bekende Suid-Afrikaanse kunstenaar en ontwerper, Carrol Boyes, het Woensdagaand gesterf.
Boesemvriende inspireer ná seun in rolstoel beland
“Mag ons as ouers, grootouers, onderwysers en volwassenes herinner word aan dié storie wanneer die woorde ‘die jeug van vandag’ so vinnig oor ons tonge glip.”
Weermag ontplooi: Só vorder ingryping
“Ja, definitief, ons is gatvol. Weet jy hoe gevaarlik is dit? Vir ons kinders?”
Nuuskommentaar: Positief. Ons móét positief wees. Kloekmoedig afgestof
’n Bybelspreuk sê: “’n Vrolike mens is ’n gesonde mens, ’n neerslagtige mens raak uitgeput”
Pienk sprinkaan opgemerk
‘n Vrou het op dié seldsame pienk sprinkaan in haar ouma se tuin afgekom.
Alma-oproer: Gemeenskap eis ANC-raadslid se kop
Vier plase in die gebied, die raadslid se huis en die munisipaliteit se plaaslike satellietkantoor is aan die brand gesteek.
SA skort visumregulasies vir verskeie lande op
Suid-Afrika het reeds visumbepalings opgeskort vir 82 van die 193 lidlande van die Verenigde Nasies. Dit sluit 18 Afrikalande in.
Internasionale supersterre maak gereed vir plaaslike blitsreeks
AB, Gayle, Hales en Roy is deel van die aksie.
NGV: Regering ‘mislei’ SA; minister kap terug
“Praktiese implikasies hiervan kan insluit dat die staat byvoorbeeld kan besluit wie ’n vrou se ginekoloog moet wees, asook waar en deur watter metode haar kind gebore moet word of watter kankerbehandeling ’n pasiënt moet kry.”
Hiér skuil SA se blommeprag
Die mooiste tyd van die jaar is hier ─ Moeder Natuur ontwaak uit haar jaarlikse sluimering en strooi oranje, geel en rooi blomblare oor veld en vallei. In Augustus en September is dié blomskildery beslis iets om te aanskou, daarom vertel LekkeSlaap graag waar jy vanjaar die vrolikste veldblomme kan gewaar.
Jongman bid vir boere op tog deur SA
Siya stap al sowat vyf maande stoksielalleen al langs die Suid-Afrikaanse kus met die doel om vir elke plaasboer en sy plaasgrond wat hy verbygaan te bid vir reën, veiligheid en welvaart.
Foto’s: Namakwalandtoer is meer as net ʼn skouspel blomme
Dit gaan oor baie meer as net blomme. Die mooiste “blomme” wat ons ontdek het, het nie noodwendig in die veld gegroei nie.