Botshabelo is in 1865 deur die Berlynse Sendinggenootskap op die been gebring. Botshabelo was dekades lank vir talle mense ʼn persoonlike toevlugsoord, ʼn plek van magiese sonsondergange en sielerus. Sou dié historiese skatkis afgestof en blinkgepoets kon word?
Alles vir Donderdag 15 Augustus 2019
Vandag se sportnuus
Kolisi maak sy terugkeer, maar kan dalk reeds voor rustyd vervang word.
Departement gekap oor plasing van leerders
“Die departement het die afgelope week met ’n baie eensydige proses begin om leerders in skole te plaas, sonder inagneming van skole se insette.”
Gumede reageer ná ANC haar pos
Zandile Gumede, voormalige burgemeester van die eThekwini-metro, het gesê sy wil haar naam in ere herstel nadat sy deur die ANC in KwaZulu-Natal herontplooi is.
Nuwe kragtarief in Tshwane-metro dan van krag
Die burgemeester van die Tshwane-metro het inwoners om verskoning gevra vir die verwarring wat veroorsaak is rakende die nuwe kragtarief.
Gedagte vir die dag: Die skat van die verbond
Hy het sy verbond vir altyd ingestel. (Psalm 111:9)